Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"Besoek gerus SA Mindmaze se Escape Rooms. Dit is hope pret vir jonk en oud!"

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Vulture Creek

"Die no 1 stop vir 'n behoorlike wegbreek."

Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg

Linkview Home

"Perfekte stop vir 'n moeë reisiger om te herlaai na 'n lekker nagrus, boereontbyt en mooi omgewing. Well worth the stop."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Millstream Inn Guest House

"Stilte, lekker wegbreek naby die natuur."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Die ontvangs by Tauhek was vriendelik en sonder probleme. Ons het gegaan met die wete dat die Groot 5 moeilik is om op te spoor en het dus die ander diere geniet, maar spesifiek die rustigheid en die stilte van die bos. Nie al die paaie/roetes en verblyf is op die Dinokengkaart aangedui nie. Dit is verwarrend vir besoekers."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Melrose Place Guest Rooms

"Pragtige dorp, buiten vir die paaie wat uiters swak is. Vreeslik baie slaggate."

Mogwase, Ontsnap Uit Johannesburg

The Two Wild Olives

"Ons het te alle tye veilig gevoel. Mense was baie vriendelik."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Road Lodge Potchefstroom

"Baie lekker dorp. Mense is baie vriendelik. Baie winkels en restaurante om van te kies. Ons het dit baie geniet. Sal weer graag eendag Potchefstroom wil besoek."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Danes on Vaal

"Paaie in 'n slegte toestand."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Hayward's Game Lodge

"Jy moet persoonlik moeite doen om te weet hoe Dinokeng werk. As dit nie vir die jongman by die Safari Mall se inligting was nie, sou ons glad nie geweet het hoe werk die self-ry-safari nie. Wanneer jy ingelig is, is dit relatief maklik. Die groot gebiede wat afgekamp is sonder oënskynlike toegang is intimiderend."

Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg

Union Cottage

"Interessante dorpie waar ons weer sal wil kuier."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Tranquillity Spa Lodge

"Lyk of daar mooi plekke is om te gaan bly."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Ngiri Safaris

"Daar is baie aktiwiteite om aan deel te neem. Ons het Mistic Monkeys besoek, 'n hoogtepunt vir seker."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

ATKV Buffelspoort

"A few back roads need attention, but the freeway is a pleasure to drive on, R512 through to the N4, nice work. The town is pleasant and welcoming. Looking forward to visiting the area more often."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet

"Baie goed geleë. Naby aan die stad, maar mens voel dit nie eers nie."

Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Sugarbush Hill Country Cottages

"Ons hart sal altyd by RTB lê. Mense van RTB is net ander tipe mense. Altyd vriendelik en hou daarvan om te kuier."

Heilbron, Ontsnap Uit Johannesburg

96 On Bree Guesthouse

"Ons wou graag 'n heerlike ontbyt in Heilbron gaan eet, maar sekere plekke het eers 11h00 geopen, derhalwe na Frankfort gery vir 'n ete, wat heerlik was"

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Art Guesthouse

"Vovo Telo, Stef's Table, dieretuin en Jasmyn is 'n moet vir enige besoeker."

Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Nullarbor Cottages

"Die omgewing is beautiful en die plekkies wat mens kan besoek hou baie verrassing in! Besoek gerus ook Some Place Nursery."

Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg

Slaap Hoekie

"Ideale oornagdorpie baie nabygeleë aan die hoofweg. Stil, rustig en veilig."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Hill Manor

"Definitief 'n studenteparadys!"

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Graceland Guesthouse

"Sal dit beslis aanbeveel en weer besoek. Puik ervaring!"

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Green Meadows Apartments

"Slaggate is nie lekker om deur te ry nie. Verder was dit 'n lekker plek met 'n lekker 'vibe' en oulike restaurante."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang