Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 8037 resensies.
"'n Interessante dorpie. Die pad na en van Philippolis is net sleg met slaggate, maar waar is daar nie vandag nie? So, dit doen geen afbreek aan die reis nie en die ondervinding. Ek sal dit wel weer eendag wil besoek."
"Always a joy to wonder around this little village. Even on a long weekend, it was vibey and friendly."
"Die pad in en uit (Kimberley se rigting) het 'n hele paar slaggate, en dit is 'n baie, baie donker pad om te ry."
"Parys, sounds small and boring, but it is so much more. A lot to do and places to see. Great break from the busy city life."
"Ons vind Bloemfontein het al die besighede wat benodig word en almal is maklik bereikbaar en dis ook sentraal geleë. Vriendelike en behulpsame diens oral."
"Besienswaardighede in die dorp het baie agteruit gegaan. Dit wat eens 'n pragtige dorpie was word ontsier met slegte paaie en parke is verwaarloos. Dit is baie jammer om die agteruitgang te aanskou."
"Mal oor Clarens en omgewing, naby genoeg vir 'n naweek weg vanuit Gauteng en die area bied baie om te doen en heelwat besienswaardighede."
"Oulike winkeltjies, maar andersins nie veel om te doen vir kinders nie. Die kraanwater ruik ook sleg en kan nie net so gedrink word of selfs in die ketel gebruik word vir koffie nie. Dit was dieselfde terugvoer vanaf Spur op die dorp."
"Die pad van Bethlehem na Fouriesburg is met tye great en met ander tye baie baie sleg. Dit is bietjie sleg om die pad in die aand te ry."
"Good fun was had. A number of restaurants to eat at, a good golf course, etc. Will definitely try and get back there."
"People are very friendly. Can get really busy when there is a festival on."
"Op sy tyd moes dit 'n baie mooi dorp gewees het. Hartseer om te sien hoe die paaie heeltemal tot niet gaan."