Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9672 reviews.
"We stay lovely as a family. There was enough space and equipment. It felt like home far away from home. I'll definitely come and stay there again. We enjoyed everything. It was top notch smart, elegant and beautiful."
"Natures Valley is 'n baie spesiale plek - die natuurskoon is ongelooflik. Die ligging van die see, meer berge en woud is regtig iets besonders."
"Dit was KKNK - dus was die dorp besig en ons het nie gekom vir die KKNK nie. Ons tyd was te kort om Wilgewandel High Gate of grotte te besoek. Maar Oudtshoorn bied baie."
"Ons het die dorp geniet asook 'n rit gehad op die Heads Explorer Charter Catamaran. Besoek aan die waterfront, asook die German shop."
"Is 'n baie mooi plek. Om langs die see te stap was baie lekker. Die weer daar was baie perfek, geen wind gewaai nie."
"As a registered Tour Guide and travel photographer, I love the garden Route and always enjoy travelling with guests. But I love being a tourist in the Garden Route myself."