Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Luxury Guesthouse Co @ RiverHouse"Roads, other than tar, are terrible and need fixing up."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Cottage"Our first visit ever to Marloth Park, and we were very impressed, home from home, we are members of the Marloth Sighting group, it was so great to keep in touch while we were there."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Die park is ook netjies en skoon en die mense by winkelsentrum is oorvriendelik en is baie behulpsaam. Die personeel by die hekke is ook vriendelik en baie professioneel. Dit was uit en uit die moeite werd."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Heaven! Wish I can stay there forever!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maphupho Yemali"Beter inkopiegeriewe, ander is te op 'n knop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper"Baie lekker om rond te ry en diere te kyk. Ons het verskriklik baie gesien. Ook baie lekker om te draf en fiets te ry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"Marlothpark as 'n bestemming is uitstekend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Het die seekoeie geniet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Into Africa Cottage"Marloth Park is amazing and will go back there."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Evert-Rust"Daar was vreeslik baie voetgangers, selfs 'n onverwagte/onvanpaste inloer by die kamer ruit deur 'n vroulike voetganger."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Evert-Rust"Daar moet na die park se heining gekyk word. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Guinea Fowl Cabanas"Ingang van Marlothpark bietjie opgradering nodig. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Villa"Die mense wat permanent in Marlothpark is (soos die staff van die winkeltjies ens) is baie onbeskof. Dit was eintlik half ontstellend dat mense jou nie kan groet en ondentlik met jou praat nie. Hulle bly op so wonderlike plek en dan is hulle so ongeskik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Marlothpark is kos vir die siel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu's Rus"A great place to stay if one wants to be close to nature and close to the KNP. Cheaper than staying in the park and a lot less noisy and busy than the park. The roads, however, could be fixed up a bit as not everyone drives a high-clearance vehicle, although one is recommended."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"It must be good, we come back year after year, and always have a fantastic time. The shop provides almost everything if you forgot something at home, and their prices are very reasonable."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Die grondpaaie tussen die huisies is nie altyd gemaklik nie. Kleiner voertuie gaan dit nie hou nie. Verder is dit baie nice!"
Hazyview-Vakansiedorp, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tatenda Guesthouse"Die dorp is bietjie besig, maar gerieflik sentraal van al die besienswaardighede."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Really enjoyed the game encounters in Marloth Park. The service from the Info centre was excellent."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3487 Steenbok"An amazing holiday destination with plenty to do in the area. Will definitely go again."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Die natuur en diere is soos balsem vir jou siel! Ons rus en ontspan heerlik in Marlothpark!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Dalk van die grondpaaie weer 'n bietjie skraap. Weet dit is moeilik met al die lieflike reën wat die afgelope tyd geval het. Marloth Park is ons gunsteling plek om batterye te laai!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"The area is private, peaceful and its nice having the animals around."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Into Africa Cottage"It's a beautiful place, something different to our busy Johannesburg. Something refreshing seeing the wild animals. Thank you so much."