Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Gerieflik geleë naby Komatipoort en die Krugerwildtuinn. Verskeie diere loop vry rond tussen die eenhede. Alles wat mens benodig is beskikbaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Lekker naby Krokodilbrug. Vriendelike gemeenskap."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Dis n baie lekker vakansiedorp in die bos! Genoeg om oud en jonk tevrede te hou!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zebra Cottage"Loads of game to view, shops stocked with all necessities and the restaurant inside the caravan park is a must visit."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The House"Marloth is 'n wonderlike oord en ek sal dit enige tyd aanbeveel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden Safari Country House"Die lekkerste plek om te rus en ontspan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Khaya Umdani"Marlothpark is baie rustig, die wild is volop, vakansietye is baie besig en sal aanbeveel om buiteseisoen te gaan, soveel rustiger."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"Marloth Park is definitely a place I love to come too, the wild animals are all around you. It is our heaven on earth, tranquil peaceful and quiet, just what a person needs to recharge the batteries before returning to the concrete jungle."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impalas Walk"Fantastiese plek, sal oor en oor soontoe gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shebamona"Ongelooflike plek om so naby aan die natuur te leef! Mens ontspan waarlik!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hout Huisie"This is a well maintained secure community with adequate facilities and infrastructure. The spaced and secluded nature of establishments in the park as well as ability to drive around outside of KNP time limits made this an ideal Covid-19 destination."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3487 Steenbok"Altyd lekker in Marloth, maar die algehele toegangs/sekuriteitsbeheer by die hekke benodig opskerping, daar is te veel mense in die strate te sien wat nie inwoners is nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Extremely hot temperatures in summer, uncomfortable heat, would rather go in winter."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Marloth is my gunsteling. ek gaan altyd terug vir die diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Peace of Marloth"Puik plek wat misbruik word deur besoekers wat nie by reëls hou en die natuur respekteer nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Marloth is 'n fees vir enige natuurliefhebber."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid"It might have been a better experience out of the busy hot holiday period that apparently affects the power grid resulting in frequent power cuts for long periods."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Absoluut mal oor Marloth en sal graag ons eie huis daar wil hê."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lion King 3953"Sal aanbeveel as toeristeroete, maar sal mense afraai om in besige tye daar te besoek want die infrastruktuur kan nie die lading hanteer nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"First time to Marloth Park, it won't be our last. Loved that it is so close to Kruger, that it is wild and unspoilt. The River View Restaurant had divine prawns and the little shop had most of what you'd need for your stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Maroela Lodge & Spa"Sal definitief weer daar bly, uitstekend."