Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Marloth Park always delivers when it comes to wildlife."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosplasie"Marlothpark is fantasties en mooi skoon, veilige en 'n wonderlike familievakansiebestemming. Baie diere te sien en rustig en stil."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Hek by grondpad se ingang netjies maak. Rommel lê orals by die hek. Restaurant by rivier baie lekker!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
'NdaBushi"Marloth Park has a little something for everyone, no matter what age group. Really is our Home away from Home."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Ek boek altyd in Marlothpark en is mal oor Marlothpark."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maphupho Yemali"Heerlike plek om te gaan rus. Mens hoef eintlik glad nie rond te ry nie, want diere kom kuier by die huise. Die grondpaaie is net sekere plekke baie sleg vir lae voertuie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Fever Tree"Marlothpark is die ideale bestemming vir individue wat graag diere wil sien, soos rooibokke en sebras, maar leeus en olifante ens. kan in die Krugerwildtuin langs die Krokodilrivier gesien word sonder om kilometers ver saam met 'n besige jongspan in die kar te ry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Baie beslis 'n vakansieplekkie vir die wat net will chill en regtig om te gaan rus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tau Self-catering House"Die beste bosveld vakansieplek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Getaway"Sal beslis weer kom kuier, veral met voordeel van besigtiging van diere in Kruger Wildtuin vanuit Marlothpark."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Heerlike plek, maar van die winkels, venues en aktiwiteite is buitensporig duur vir plaaslike toeriste. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Baie mooi en baie netjies en mens kry als wat jy soek. Die winkels en slaghuis is ook baie netjies, Marlothpark sal ons vir seker weer sien dit was ons eerste keer in die park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Umvangazi Rest"Dis 'n plek vir beide tipe reisigers. Die wat verkies in die park te bly. Bied selfs kerkdienste op Sondae. Ook die wat vakansiebesienswaardighede will gaan sien. Beide Komatipoort en Malalane behoort aan almal se behoeftes te voorsien, gholf ingesluit."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu's Rus"Goed geleë, maar die huise is te na aan mekaar vir privaatheid."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Die mense wat bly en kuier in Marloth Park is so vriendelik, spontaan en bedagsaam. Die diere wat mens by die rivier sien en al die diere wat in die park by jou op jou stoep kom kuier is ongelooflik. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Peace of Marloth"I would only advise that they up the security. People should not just be able to drive into the Park without having some kind of verification. Map from the Park should be given out on arrival. Perhaps some kind of security tips should be given to the visitors. A person feels very relaxed and if not from SA you don't think of locking every door when going to bed The Park Security is trying their best to keep everyone safe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Bush Retreat"Die stilte en samesyn was waardeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Kan dalk iets doen aan paaie in Marloth self."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Hartbeeshuisie"Put in place fines for people (visitors and locals) who litter. Restrict people bringing in foreign plants that are not indigenous to the area. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudu Lodge"Go to the viewing point and the amazing river view restaurant. Both great spots for viewing over the Crocodile River. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Oorweeg om 'n stukke grond vir ons daar te koop. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Marloth Park always delivers no mater what."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Marloth is goed geleë vir iemand wat die Wildtuin wil besoek. Die voortdurende boubedrywighede is soms steurend, t.o.v. verkeer en geraas. Die wild wat hierbinne voorkom, is 'n bonus vir natuurliefhebbers. Die paaie kort dalk 'n skraap."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Peace of Marloth"Dit is baie gerieflik en het alles wat jy nodig kry tussen die 2 inkopiesentrums. Die nodigste soos melk en brood en selfs lekker vars vleis. Daar is restaurante, hardeware-winkel, laundromat, drankwinkel, waterpark, brandstofpompe, karwassery en self 'n salon. Daar is sekuriteitsmaatskappye wat ook 'n ogie oor veiligheid hou, en ook 'n noodhulppersoon vir mediese noodgevalle."