Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
"Met die langnaweekingang was dit baie lang rye en die personeel het nie die bane mooi aangewys nie. Slegs 1 personeellid was in die kantoor by Crocodile Bridge. Al ons papiere was vooraf voltooi maar die ingang het lank geneem. Hopelik sal dit verbeter. "
"Ons besoek die Wildtuin tien keer per jaar. Nou met corona was ons enigste opsie om in Marloth te bly. "
"Krokodilbrugpad opwaarts na Onder-Sabie is 'n lekker roete. Die hek was baie stil teenoor Malelane-hek waar ons die volgende dag in 'n lang ry moes wag."
"Ten spyte van die lockdown, was die wagte en personeel regtig vriendelik. Dit is baie lekker om so naby 2 hekke te kan wees om net vir paar uur in te gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"As jy lief is vir die natuur, wild en jy gee nie om oor die hitte nie, is Marloth die beste."
Marloth Park, Kruger National Park South
Njala Lodge"Besoek gereeld Marlothpark, ken dit baie goed fantastiese plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sukkelaars Paradys"Marloth is 'n besonderse wegbreek vir enige persoon. Die stilte en diere gee mens weer nuwe krag. As jy voel jy het 'n rus kansie nodig sou ek Marloth aanbeveel. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Ochre House"Ons was al 'n hele paar keer hier, het dit elke keer geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Die wilde diere dra soveel by tot die rustige bosatmosfeer! Hemel op aarde!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Alles is daar en het nie nodig om dorpe toe te ry vir iets nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kierieklapper River House"Die park is pragtig en as jy nie op soek is na wilde diere soos leeus en olifante en so, dan is Marlothpark 'n baie goeie plek om te wees. "
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Baie goeie verblyf naby wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark is 'n beautiful vakansiedorpie."
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Great service, beautiful park with great views. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Meeste van die grondpaaie is nie geskik vir kleiner motors nie. Die pad teen die rivier, langs Seekoei straat is baie sleg en slegs geskik vir 4x4's. Daar is egter geen waarskuwing of kennisgewingborde by die ingang van die pad nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Galago's Nest Bush Chalets"Relaxing atmosphere with animals so choose to right place to stay and you won't regret it."
Marloth Park, Kruger National Park South
951 Geelvis"Wonderlike plek om 'n rustige vakansie by te spandeer, veral as jy van die natuur hou. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Ons sal beslis weer kom kuier. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"It's a lovely place, very adventurous and it's nature at its best. I love it, my kids enjoyed it as well, just away from a lot of amenities, but that's another good thing about the place, you just disconnect from the busy city. "