Verified Reviews
Loskop Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Loskop Valley
Rated 4.3 out of 5 based on 124 reviews.
"Dit is baie mooi, maar van die paaie om by jou bestemming te kom is nie goed in stand gehou nie. Party plekke is dit gemakliker om langs die pad as om op die pad te ry."
"As jy wil afskakel en rus is dit die beste plek min om te doen, so jy kan heerlik re-charge."
"A scenic and productive agricultural valley with the Oliphants River flowing through it, good for purchasing seasonal fruit and vegetables at the roadsides (oranges, grapes, sweet potatoes, cabbage, avos, litchis). The Wagendrift Road between Groblersdal and Loskop Dam (the stretch after the turnoff to Loskop Dam) has reached shockingly bad proportions and is so riddled with deep potholes that it is seriously advisable to drive slowly on the sand shoulder than on what's left of the tar road. The dam itself is magnificent as is the mountain pass and the rugged, rocky kranses and gorges that the road winds through, direction Middleburg. Well worth a trip."
"Pragtige omgewing, pad van Middelburg af is baie mooi, en Kranspoortpas is in puik kondisie. Oral klein eet- en kuierplekkies om te ontdek."
"Baie om te doen in die omgewing. Sal definitief langer as 'n naweek in die area wil boer."
"Paaie kort bietjie aandag, maar sjoe, die mense is gasvry, vriendelik en aangenaam."