Verified Reviews
Magoebaskloof
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Magoebaskloof
Rated 4.7 out of 5 based on 478 reviews.
George's Valley, Magoebaskloof
Magoebaskloof Camping Sites"Baie mooi groen berge al was daar min reën en droogte. Die berge en gras waarop jy kamp is oral groen en apies gee geen probleme nie. Baie, baie mooi natuur."
"Places which I absolutely loved were Zwakala Brewery and Debengeni falls. What I also love about Magoeba’s is it has lots of home grown and home made produce which just adds so much flavor to the food. It is an eating experience which will have you wanting to go back for more. Great relaxing holiday environment and beautiful scenery. "
"Die paaie is bietjie sleg so 'n skraap sal dalk help, andersins was alles perfek."
"Everything was perfect, just would be nice to see a vending machine for a late afternoon/evening as there is no place close by for that unless you are willing to drive for 20 mins."
"Fantastiese plek. Ek sal dit rêrig aanbeveel om weg te breek uit die stad uit."
"Hierdie plek is vir my en my kêrel 'n ongelooflike plek, veral omdat ons lief is vir die natuur! Dit is een van ons gunstelingeplekke al vir baie lank, aangesien ons van Polokwane is, was dit nog altyd ons wegbreekplek om asem te skep!"
"Good walks next to hotel, great 4 day hiking trail, good birding and not too far from Joburg / Kruger Oark."
"Ongelooflik mooi in die herfs, kleure is warm en helder. Heerlike eetplekke in Hanaertsburg. Rusplek vir jou siel en 'n heerlike wegbreek vir gesinne."
"Awesome area vir motorfiets ry. Meer as genoeg stopplekkies vir eet en bene rek. Almal wat ons teëgekom het was vriendelik en hulpvaardig."
"Very restful beautiful surroundings. Enjoyed mountain biking and forest walks."