Verified Reviews
Mbombela (Nelspruit)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mbombela (Nelspruit)
Rated 4.5 out of 5 based on 475 reviews.
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Sheppard Boutique Hotel"The most breathtaking views. We loved it and will be back soon. "
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Be Our Guest"Dis 'n baie mooi, rustige buurt. Mens voel glad nie of jy in 'n stad is nie, maar tog is jy baie naby aan als."
Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit)
Amigo's Bed & Breakfast"Netjies, skoon en veilig. Baie verskillend van Nelspruit se dorp self."
"Ons is verbaas oor die oënskynlike ekonomiese welstand in Nelspruit in verhouding tot Noordwes Provinsie. Die paaie is in beter toestand en besighede lyk suksesvol."
"Nelspruit is a growing, vibrant area situated in the most beautiful, natural environment."
West Acres, Mbombela (Nelspruit)
Dome Home Accommodation"Die Spar en Ilanga Mall is naby genoeg om nog iets te koop wat dalk by die huis weggekruip het! "
"Behalwe dat ons onweer gehad het en dit by tye gereën het, is en bly Nelspruit 'n mooi plek om te besoek."
"So fun in and around the city. Honestly wish I stayed longer to explore all the fun. Would really like to go back for more."