Verified Reviews
Nelson Mandela Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Nelson Mandela Bay
Rated 4.4 out of 5 based on 373 reviews.
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Millard Crescent Guest House"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
84 on Himeville"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Corner House Accommodation"Nice place to start or end a trip along the coast of South Africa."
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
84 on Himeville"Nooit gedink dis so mooi daar nie, was aangenaam verras."
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
84 on Himeville"Dis net 'n bietjie ver van die hoof toerisme deel in Somerstrand af."
"Asemrowend - Al is daar nie 'n winkelsentrum naby nie is daar 'n baie goed toegeruste SPAR met baie vriendelike personeel."
"Ek gaan beslis weer daar bly, goed geleë vir besigheid. Uit die gewoel van die stad maar tog naby genoeg."
"Was vir te kort tydjie daar maar het wel gesoek na 'n goeie restaurant in die omgewing van die gastehuis en het in Walmer opgeland daardie aand."
"It is superb especially if you plan to save on accommodation. Very far from the crowd of being in the centre of town and seaside. There are interesting malls close by like Bay West Mall and Sunridge Mall. It is really lovely to be at Framesbay and the owners are so kind and friendly."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Corner House Accommodation"Stil woonbuurt naby die strandfront en casino. "
St Georges Park, Nelson Mandela Bay
Valley Guest House"Het gaan rolbal speel en verblyf was binne loopafstand."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
At Home Lodge"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."
Colchester, Nelson Mandela Bay
Sundays Mouth Guesthouse"Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Millard Crescent Guest House"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."