Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Summerstrand, Sarah Baartman District
Corner House Accommodation"Nice place to start or end a trip along the coast of South Africa."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Nooit gedink dis so mooi daar nie, was aangenaam verras."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Lekker dorpie om in rond te loop en spesiale geskenkies en aandenkings te koop. 'n Mens het tyd nodig om alles te ontdek en geniet."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mondu Guesthouse"Ek dink Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansieplek sal weer gaan vir langer een aand is te min."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Dirkies Dream Beachfront"Ons het Jeffreysbaai baie geniet en sal met ons volgende besoek langer bly."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Chameleon Accommodation"Die ou dorpie het vreeslik agteruit gegaan. Die toestand van die paaie is skokkend. Maar dit bly 'n mooi en rustige dorpie."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Dis net 'n bietjie ver van die hoof toerisme deel in Somerstrand af."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Green Fountain Villa No.5"Port Alfred is 'n skoon dorp, goeie toeriste-dorp. "
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Bartholomew's Loft"Al die geskiedenis, die ervaring en die natuur rondom, is wonderlik."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seester Strandhuis"Baie mooi plekke om na toe uit te ry vir die dag wanneer dit bietjie winderg op die strand is."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Dirkies Dream Beachfront"Jeffreys het 'n aangename vakansieatmosfeer en mens hou lekker vakansie daar. Dit is egter net jammer dat Jeffreys se plaaslike regering nie die infrastruktuur van Jeffreys voldoende in stand hou nie. Die paaie asook water kwaliteit is nie na wense nie. Daar is die aller mooiste huise, en eienaars het heelwat belê in hul eiendom maar word teleurstellend in die steek gelaat deur die plaaslike regering. "
Wavecrest, Sarah Baartman District
Stone Olive Guesthouse"The beaches are breath-takingly beautiful and the restaurant food offerings are creative and price efficient. Love this part of the world!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Die plek is 'n MOET om te besoek."
"Na baie jare het ons die besoek aan Addo Olifantpark geniet. Dat ons wel oorgeslaap het buite die park was geensins die probleem wat ons gedink het nie."
Seaview, Sarah Baartman District
Jessie's Place"Asemrowend - Al is daar nie 'n winkelsentrum naby nie is daar 'n baie goed toegeruste SPAR met baie vriendelike personeel."
Krakeel River, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"As jy tyd en 'n hoë voertuig het, ry gerus die Onder-Kouga sirkelroete, dis 'n pragtige omgewing!"
St Francis Bay, Sarah Baartman District
i-LOLLO"Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en vakansiegangers. ."
Humansdorp, Sarah Baartman District
Humansdorp Boutique Hotel"Humansdorp baie sentraal tov St Francis, Jeffreysbaai en Paradysstrand. Dit het dit BAIE koste effektief gemaak om die omgewing te sien en te verken."
Seaview, Sarah Baartman District
Jessie's Place"Ek gaan beslis weer daar bly, goed geleë vir besigheid. Uit die gewoel van die stad maar tog naby genoeg."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Marine Paradise Guest House"Fantastiese toeriste-bestemming. "