Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2176 reviews.
"Baie lekker, maar die rommel is stadig besig om 'n probleem te raak!"
"Besoek Margate een maal 'n jaar vir die laaste 31 jaar. Die natuurskoon is fantasties maar die dorp self het baie agteruitgegaan. Die snuffel en spesialiteitswinkels van vroeër jare bestaan nie meer nie. Dit is maar dieselfde wat gebeur met dorpe wanneer winkelsentrums gebou word. Ons het onveilig gevoel om deur die dorp te ry so ek sal nie sommer daar stap nie maar as jy die area ken en weet waar om te swem, kuier en shop sal jy die tyd geniet."
"Mooi kusdorpie. Flooimarkte. Die see en 'n winkelsentrum nie ver vandaar. Dan ook die jaarlikse Opikus Fees."
"Lovely area St. Michael's on Sea. Our little grandson (4 years old) calls this the "Angel Beach"."
"Margate is vir my te besig, maar die strand by Uvongu in beter, veral vir ons ouer mense."
"Pennington has a large number of good restaurants, surprising for a place of its size. Just for interest for those visitors of over 60, Spur in nearby Scottburgh has a Tuesday special of 50% off any meal for over 60s."
"Deur die jare het ons soveel unieke juwele ontdek aan die Suidkus - dié keer was geen uitsondering nie. Ons honde reis saam vir ons eie veiligheid en ons werk elke keer aangenaam verras met hoe welkom hulle dikwels is. Mens moet net vooraf uitvind. Die weer is wonderlik dié tyd van die jaar."
"Very clean, friendly destination, quiet and lots of shops side by side or within walking distance."
"Uvongo has all you need for when you're on holiday. Just as in most towns, remember to buy clean drinking water."
"Dis net jammer dat aan die suidekant van die lagoon daar nie meer toegang is tot by die restaurant en kiddies-swembad nie. Na die vloede is daar ook nie meer strand aan Jakaranda se kant nie, maar dit het ons nie weerhou daarvan om heerlik te rus en te ontspan nie."