Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2720 reviews.
St Georges Park, Sunshine Coast
Valley Guest House"Het gaan rolbal speel en verblyf was binne loopafstand."
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
Stable Cottages"Die toer was baie interessant en leersaam gewees. Die gids het ons vanaf die Die Elephant House gery en die toer met ons gedoen. "
"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "
"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."
"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
De Old Drift Guest Farm"Restaurant se personeel was BAIE vriendelik en behulpsaam. Iets wat mens nie meer aldag in ons mooi land teëkom nie."
"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
Addo Dung Beetle Guest Farm"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."
"Lovely area - but municipality needs to focus on dealing with the potholes on the road accessing Port Alfred from N2 - Grahamstown."