Verified Reviews
Upper Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Upper Karoo
Rated 4 out of 5 based on 2513 reviews.
"Pragtige dorpie in die Karoo. Definitief een van my gunsteling plekke om te besoek. Mens kan gerus meer tyd in die dorpie deurbring om die saligheid van die Karoo te beleef. "
"Britstown is not a place I would linger in. But it is a convenient stopping point to break up a long drive."
"Britstown het ongelooflike mense, maar jy moet weet dat alles vroeg sluit en jy alles maar moet bring na waar jy ook al bly. Kambroo is 'n lekker afdraai om iets te eet of drink."
"Klein dorpie met pragtige outydse huise en afwerkings, vriendelike mense, heerlike kos."
"Wonderlike ouwêreldse dorpie. Ons het aan die Lanternfees deelgeneem en in die aanddeur die dorp gestap. Hoogtepunte was die Uilhuis en die fossielmuseum wat wêreldklas is."
"Vosburg 'n spesifieke destinasie vir ons. Dit was die eerste hotel waarin ek geslaap het 44 jaar terug. Ek het spesifiek ons vakansie daarom gereël."