Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1634 reviews.
"Die paaie, en dorp lyk soos baie van ons plattelandse dorpe. Verwaarloos. Tog het ons wonderlike diens gekry by Spar."
"Klein, stillerig, jy sal wel alles in die hande kan kry (koop). Voëlryk en mooi bosveld."
"Please look into improving the roads within they are a bit too rocky for standard vehicles. Also look int making some chalets wheel chair friendly because of the steps."
"The municipality should maintain the dirt roads in the Waterberg area towards Kromdraai."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Mabalingwe se restaurant se diens is power, maar die ander gedeeltes is regtig vinnig en behulpsaam. Dit is al baie lank so, wens hulle kan die diens opskerp."
"Great place to connect with self and nature. We have been visiting various lodges around the area for over 10 years. The area influenced my family's decision to build in one of the local golf estates."
"Die landskap is so rusting en met lente in die lug is dit 'n wonderlike buitelug-omgewing. Bosveld bly maar mooi."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Paulandi - Leeupoort"Dit is altyd die moeite werd om vir 'n naweek weg te breek en jou siel en gees te vul met die natuurskoon en diere-energie rondom jou."
"Mense is vriendelik, die dorp is mooi skoon en almal is bedagsaam teenoor mekaar."
"Ons was 'n hele paar jaar terug in die gebied en ek moet sê die dorp is bietjie verwaarloos. Ons het gesukkel om 'n Spar of PnP oop te kry na 18:00 op 'n Sondag. Die eetplek wat ons Sondag besoek het, was 'n baie onaangename ervaring in terme van kos - my kos was oneetbaar, so sout dat ek kon amper nie een mondvol in my lyf kry nie, baie swak diens ook nog ervaar. "