Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1636 reviews.
"Defnitied een van die lekkerste natuurbestemmings wat nie te ver van die groot stede af is nie."
"Dit is so kort entjie buite die stad, dat mens nie kan glo jy is skielik binne die bos en tussen die mooiste wilde diere nie. 'n Wonderlike plek en perfek vir 'n wegbreek."
"The serenity of the bushveld has a calming effect on our mental stress or anxieties."
"It is a beautiful place and we must preserve it and all the animals and birds, they're in abundance. I have decided to learn more about the birds."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Galago Rest"'n Pragtige, skoon en rustige plaasatmosfeer. Daar voel mens nog veilig."
"Mabilingwe is pragtig met die mooiste sonsondergange en baie naby aan Pretoria en Johannesburg."
"Ons was nie veel daar nie maar 'n oulike klein dorpie met al die benodighede."
"Grondpad tussen Syringa en Thabazimbi baie sleg, sal nie 'n gewone kar aanbeveel nie."