Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.

Wellington, Boland

Hanna

"Pragtige geskiedenisryke dorpie."

Ceres, Boland

Time & Again

"Pragtige omgewing. So rustig. Gastekamers was naby dorp. En het lugverkoeling in gehad vir die warm aande."

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Die mooiste kwekery. Sal verseker weer daar gaan kuier."

Stellenbosch, Boland

Leafy Lane Cottage

"Ek sal eerder buite Stellenbosch bly en net 'n paar minute vat om in te ry."

Tulbagh, Boland

Welbedacht Game and Nature Reserve

"Tulbagh verbaas my elke keer as ek terugkom. Omring met pragtige 360-grade berge."

Paarl, Boland

Nuwerus Lodge

"Paarl is 'n lekker, netjiese en ryk stad."

Wellington, Boland

Hanna

"I would like to move there someday."

Riebeek-Kasteel, Boland

Ruby Rose Guest House

"Baie eetplekke maar min aktiwiteite om te doen. En besighede maak bietjie te vroeg toe saans."

Paarl, Boland

10 on Fairview B&B

"Ons sou vir seker langer wou bly, aangesien daar heeltemal "te veel" plekke is om te besoek in die Paarl. "

Stellenbosch, Boland

The Den Apartments

"Mal oor Stellenbosch!"

Wellington, Boland

Hanna

"1 week is te kort om al die mooi in die omgewing te verken. Mooiste natuur tussen die berge."

Paarl, Boland

Nantes-Vue Guest House

"Sal enige tyd weer kom draai, Paarl het my hart gesteel."

Paarl, Boland

Sol Montis Guest Cottage

"Dit is baie, baie warm in die somer."

Boland

Onder Platberg Cottages

"Baie om te sien en heerlike eetplekke naby."

Boland

AppleCamp Ceres

"I also had no reception out there."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Top quality and top flight! Will be recommending and personally, will return! "

Stellenbosch, Boland

Holly Oak Bachelor Studio

"Ons is mal oor Stellenbosch en omliggende areas. Baie sentraal."

Franschhoek, Boland

Mountain View Cottage

"A great region to visit. Beautiful part of the winelands to visit with plenty to see and do."

Paarl, Boland

Te Moi

"Love Paarl with all the mountains and green valleys."

Ceres, Boland

Vrede & Vreugde

"Ons het Ceres geniet. Ziplining is een van baie besienswaarighedes in die omgewing met baie vriendelike en behulpsame personeel."

Paarl, Boland

LaDamon

"Besoek gerus. Moenie verbyry nie."

Boland

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"Lekker stil. Mooi plek. Bied meer aktiwiteite aan. Swemplek. "

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Die dorpie Tulbagh is ongelukkig 'n slagoffer van ons regering se onvermoë om 'n beter lewe aan sy mense te gee. Die hoofstraat is besaai met werklose mense wat vinnig om toeriste brom. Meeste besighede is of gesluit of het beperkte besigheidsure. Darem is die strate redelik skoon. Die prag van die area is nie die dorp nie, maar die natuurskoon en die omliggende plase, berge, riviere, damme, staproetes en bergfietspaaie."

Paarl, Boland

Oak Tree Haven

"Baie dinge om te doen vir oud en jonk!"

Paarl, Boland

Te Moi

"Puik dorp."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang