Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1641 resensies.
"Pragtig skoon met bekostigbare eetplekke. Boemelaars is daar baie, maar nie steurend nie. Tidy Towns doen uitstekend!"
"Dit was my eerste keer by die see en ek moet sê ek het dit baie geniet en sal beslis weer teruggaan."
"Port Shepstone is 'n entjie se ry en die Suidkuspad kan soms besig wees."
"Margate het beslis agteruit gegaan vandat ons die vorige keer daar gekuier het. Paaie het baie potholes, veral nie baie geskik vir motorfietse nie."
"Shelly Beach is still worth visiting. The beach is awesome. There are two malls."
"Sal net in Uvongo of ander plekke naby Uvongo of verder Port Edwards vakansie hou. Nie op Margate self nie."
"Plek is besig, maar die plek waar ons gebly het was ver van die dorp af, so kon lekker rustig wees."
"In die aand is dit nie meer so veilig soos altyd nie. Lekker deur die dag, maar die aand is nogals nie so veilig nie."
"Netjiese skoon dorp met uitstekende strand en lagoon. Lieflike weer. Kan dit aanbeveel."