Verified Reviews
ISimangaliso Wetland Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in ISimangaliso Wetland Park
Rated 4.6 out of 5 based on 620 reviews.
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Leopard Tree Lodge"Pragtige skoon dorpie met baie vriendelike mense en die lekkerste eetplekke!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Villa Mia 6"Kan bietjie raas op naweke a.g.v. mense van die area wat met karre op en af jaag en harde musiek speel in die strate."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"Was 50 jaar gelede daar as 'n kind saam met my oorlede ouers ,toe was daar baie meer voëllewe asook meer diere, en jy kon groot visse vang in die meer. As die owerhede nie gou plan maak om die meer oop te maak nie, kom daar groot probleme."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ingwenya Lodge"St Lucia as always is just a nature lover's heaven."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Perna Perna St Lucia"Lieflike klein dorpie, baie skoon en netjies."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Leopard Tree Lodge"Fantastiese plek vir 'n wegbreek. Lekker vakansie-atmosfeer. Vriendelike dorpie met die mooiste uitsig. "
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Shonalanga Lodge"St. Lucia is 'n pragtige plek, asemrowende natuur en baie rustig."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 12"A very relaxed and quiet town with a great beach and friendly people."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 17"Manlief hou baie van St. Lucia, maar St. Lucia het nie diep in my hart gekruip nie. Ek sal seker maar weer moet kom kuier, dalk maak St. Lucia die tweede keer 'n beter indruk op my."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Tree Top Village @ Urban Glamping"Lekkerste vakansieplek ever, dit is net 'n muskiet-"heaven" daar so maak seker jy het genoeg spuitgoed. Lekker dorp met lekker mense, baie om te doen en nie te slegte pryse nie. Charters vir diepseevisvang is baie duur, so kry vooraf pryse en budget vir dit. Geen klagtes oor die dorp nie, gaan weer binnekort terug."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"Mooi, skoon dorp, ons het altyd veilig gevoel. SANParke is goed verteenwoordig en die beamptes is behulpsaam en beleefd. Ons het in 'n nie-tradisionele toeristetyd besoek (midweek buite seisoen) terwyl die haainette gelig is, gelukkig is swem in die see nie hoog op ons aktiwiteitslys nie. Daar was oor as genoeg te sien en te doen."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Little Eden St Lucia"St Lucia is pleasant enough with beautiful sand beaches. Most of the facilities seem a bit run-down though."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
11 Manzini Chalets - Timone's Retreat"Ons love St Lucia, dis vir seker my gunsteling vakansiebestemming."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Really lovely friendly town with amazing wildlife and birding and lovely restaurants."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Happy House @ 16"Ons gaan al na St. Lucia elke jaar van 2009 en in die laaste 3 jaar het ons net deteriorasie gesien, dit breek ons harte. Die mond is toe, mens kan nie meer op die boardwalk gaan loop nie, die strand by die kasarinabome is toe. Baie hartseer. "
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Whalesong Guest House"St Lucia is a gem of a travel destination with so much to do."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Estuary Guest Chalets"Wens ons kon langer bly. Regtig 'n baie lekker vakansiebestemming."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 19 Self-catering"Lieflike dorp met 'n verskeidenheid restaurante en winkels. Die seekoeie wat kom kuier het in die aande was 'n bonus!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Safari Lodge"St. Lucia is absoluut 'n toeristeparadys met baie aktiwiteite in en om die dorp. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil geniet."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
AmaZulu Lodge"'n Mens kan jou dae lank hier besig hou met allerhande interessante aktiwiteite."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 7"St. Lucia is so 'n pragtige dorp. Net jammer mense mors die dorp vuil. Dit word elke dag mooi skoongemaak. Dankie daarvoor."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 4"A very good holiday - a destination you will never get bored so many activities around town and the most beautiful beaches."