Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6974 reviews.
"We go back to St Lucia twice a year. It is a holiday destination with Cape Vidal just a few kilos from there. We just love it!"
"Mense was vriendelik en die strand het ons van gehou. Dit was skoon en lekker gewees."
"Bazley Beach has a public beach which is clean and not very busy and there is also a private beach."
"It was hard to find somewhere to eat after 6. The beach was well kept but we should have been told before booking that you have to pay R40 per person per day to be able to go onto the beach. They need to have a special rate for visitors that come down for the week."
"Natuurskoon is asemrowend. Geleë tussen bekende strande en dorpe soos, Southbroom, Trafalgar, Ramsgate, Port Edward ens."
"Valley of the 1000 Hills is beslis 'n bestemming wat onbekend was vir ons. Ons het die verkenning baie geniet. Sal beslis die 1000 Hills Chef School se restaurant aanbeveel. Buiten die absolute mooi uitsig is die kos fenominaal lekker en die studente se diens puik."
"Sal dit aanbeveel baie rustige en pratige omgewing om te besoek en die natuurskoon baie mooi en skoon."
"Uvongo is ons strand van keuse. Daar is genoeg vermaak, die strand se winkel is tops en meeste winkels is loopafstand. Ons voel baie veilig en die water is altyd heerlik."
"It's a very good holiday destination all the entertainment and shops are easily available."
"Baie lekker. As jy hou van stap, gaan soontoe. Lekker restaurante en heerlike kos."