Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6974 resensies.
"St Lucia is a lovely place. Plenty of restaurants within walking distance."
"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."
"Die dorpie beskik oor genoeg restaurante en winkels. Die Howick-watervalle is asemrowend!"
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Parker's Place"Onbeskryflik mooi en naby geleë aan die toeristedorpies en waterval."
"Ons was baie beïndruk met die omgewing, nie besef dis so 'n groot "dorp" nie wat so lekker groot verskeidenheid winkels het nie."
"Gerieflik naby aan Durban en ander besienswaardighede geleë. Jammer dat ontoereikende inligting omtrent die strande nie behoorlik deugegee word nie Ons kon net Amanzimtoti in die onmiddelike omgewing gebruik. Die ander is onveilig of nie vir gebruik oopgemaak nie. En het toe Umhlanga toe gegaan. Dit was egter redelik maklik en ons besoek by uShaka was gerieflik. Groot Pick n Pay en Spar loopafstand vanaf eenheid."
"Rustige kusdorpie met alles wat mens nodig het binne bereik. Dit neem jou weg van stadsgewoel."
"Daar is dele grondpad en 'n lae voertuig gaan dalk nie gepas wees nie. Plaas omgewing."
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Dam View Villa @ Belvidere Country Estate"Om dit te geniet sal mens vir ten minste 5 of 7 dae moet uitsit as jy vanaf Gauteng reis. Net onder die 5 uur se ry, bly langer om dit die moeite werd te maak. Gee jouself tyd om die omgewing the verken maar jy kan ook net afskakel. Seine is goed genoeg maar los die werk eerder. Dis redelik toeganklik en daar is oral moderne geriewe."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Fountains Self-Catering B&B"Nie regtig tyd gehad na my kind se atletiek en drama om vreeslik in die stad te gaan rond kyk nie. So ek kan nie regtig die stad evalueer nie. Kruideniers plekke binne 1 km van ons gastehuis, was perfek en in skoon, veilige area."
"The beaches in Bazley were dog-friendly, although McNichols was not (and that was a shame as it looked beautiful). Although all of the beaches nearby all indicate that dogs would not be welcome, the locals turned a blind eye and advised that they did walk dogs on many of those beaches in Pennington etc."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
The Valley Guest House and Conference Centre"Hou nie van Pietermaritzburg nie."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Kwa Ntofontofo"Ons was net daar vir die atletiek, dus het ons nie regtig plekke gaan besigtig nie."