Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 475 resensies.
"Nelspruit is a large city and has a lot to offer a tourist either staying in Nelspruit or passing through. Sleeping over in Nelspruit is a good choice, because it gives the tourist an early start to visit Kruger Park for example."
"My man se brilraam het gebreek en Eyeware het ons mooi gehelp om 'n nuwe raam te kry en die lense oor te plaas. Verder is dit die mooiste wêreld!"
"Baie aangename en rustige omgewing. Die mense daar is net anders as in die stede meer vriendeliker en laat 'n mens dadelik tuis voel. Awesome. "
"Neat and clean town with friendly people and amazing nature views in and around Nelspruit."
"Die mense in Nelspruit is baie vriendelik en hulpvaardig. Die Botaniese Tuine is iets om te beleef."
"Lovely clean town, but only ONE restaurant in the whole town is open on a Sunday evening. We had to drive around and phone various places but in the end had a great meal at the Ocean Basket. We were the only table."
"Dis 'n goeie afstand na die wildtuin en ander plekke wat jy graag wil besoek."
"Baie om te doen en om te sien, Sudwala Caves, Chimp Eden, Kruger Wildtuin en soveel meer."