Geverifieerde Resensie
Mbombela (Nelspruit)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 475 resensies.
"Pragtige omgewing, lekker dorp, net warm. Gelukkig vir lugversorging in die kamers."
"It is a wonderful city with lots to do and close to the iconic Kruger National Park which I did not get to visit due to limited time."
"As 'n vorige Nelspruiter, kan ek nie veel sê nie. Dit is mooi daar in die natuur, maar die paaie is aaklig."
"Waarlik die moeite werd om weg te breek vir 'n naweek of vakansie. Winkelsentrum is sentraal en groot verskeidenheid restaurant en baie om te sien. Botaniese tuine is beautiful! 'n Moet om te sien."
"It is a tourist area with exciting people, good clientele business sector and, most importantly, beautiful nature."
"Naby aan die Krugerwildtuin. Naby Sabie, Graskop en Pelgimsrus met al die watervalle en uitsigte."
"Lovely city. Beyond my expectations. Want to return when greener. Was a quick visit to a doctor, but next time will make it a longer vacation."
"Is 'n vriendelike dorp met baie besienswaardighede. Die Krugerpark en Marlothpark is net om die draai."