Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2062 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Absolute gunsteling! Dat ons diere kon voer was 'n groot plus. Het die Marloth besoek eintlik meer geniet as ons reis deur die Kruger. Restaurante en kroegareas ook baie aangenaam."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Marloth Park is to our family the only place to unwind and relax. Marloth Park is tops!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
McGregor Blue"Altyd 'n aangename kuier met diere wat verbykom."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mamba Bush House"As jy nog nie in Marlothpark gaan vakansie hou het nie, dan het jy nog nooit vakansie gehou nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort Luxury Holiday Home"Beslis die moeite werd."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Fever Tree"Dit is jammer dat dit voorkom asof Marlothpark redelik besig raak. Indien my waarneming korrek is, sal dit afbreek aan die hemelse vrede doen. Die winkel is buitensporig duur, en die plaaslike inwoners ondersteun dit nie. Die voorraad is beperk tot die basiese. Die slaghuis se pryse vergelyk goed met die in die stad, en bied 'n voldoende verskeidenheid."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Excellent. Good location. Feels like you're staying inside the Kruger with al the animals visiting during the day."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Genet House Holiday Home"If you are looking for a place to access the southern sections of the Kruger NP, it's situated between the Malelane and Croc Bridge gates and an easy drive to get in and out."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Phumangeni Marloth Park"Very close to the Kruger National Park. Every day a real bush-feeling. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily Kaya"Some gravel roads need attention but overall very nice stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mellivora Lodge"Is a nice, quiet place with lots animals."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Pheasant's Crest"Mal oor Marloth! Net baie bouery tans."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zwana Nathi"Beautiful place and the restaurant's perfect."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Inkwazi Place"Die wildebewaring het bietjie agteruitgegaan sedert ons in 2016 daar was. Daar was ook (volgens die buurman) leeus en luiperds wat ingekom het in die tyd wat ons daar was, maar niemand het ons laat weet nie. Ons het met jong kinders gaan stap!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Laparetreat"Rivierpad lekker vir grootwild-besigtiging, maar ontoeganklik vir gewone sedan-voertuie. Diep gate in die pad. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Is die beste beste plek en gaan van nou af elke keer daar bespreek wanneer ons Kruger toe gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Escape @ Butterfly"Third time at Marloth and definitely not the last. This place has crept into my heart and I really enjoy the animal visits, the closeness to the Kruger Park, and the relaxing bush sounds at night."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Guinea Fowl Cabanas"Needs a lot of maintenance on roads and the like."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zwana Nathi"Marlothpark is fantasties en ons bly net hier. Dankie vir 'n lekker ervaring."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hakuna Mipaka - Bos Sprokie"Lieflike plek. Net vreeslik baie mense wat rondloop en staan vir geen rede, soos by die winkel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Ten spyte van die grondpaaie wat baie sleg is, het die diere dit opgemaak. Sal beslis weer bly in Marlothpark."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Pheasant's Crest"As jy nog nooit daar was nie, sit dit op jou bucket list. Ons was al meer as een keer daar en elke keer is dit heerlik daar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Geen MTN-opvangs gehad tussen 11 uur die oggend en 17:00 die middag nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ilanga"Bekommerd oor die toestroming van werkers waar dit voorkom of daar nie toegangsbeheer is nie. Dit lyk of dit ook in die toekoms oorbeset kan raak waar die bou van huise geweldig toeneem."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosplasie"Hulle moet asb. kyk om 'n First Aid Kit in die park te hê, die super tube is nice, maar bietjie nou en maak die kiddies bietjie seer. Goeie security en baie nice plek in die bos."