Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2062 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Beslis die geld en moeite werd. Uitstekende verblyfgeriewe."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Villa"Dis een wonderlike belwenis in Marlothpark. Ek gaan beslis weer daar gaan vakansie hou. Die rustigheid en die natuur is werklik waar net wat mens nodig het uit die gejaagde Johannesburg."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Tortoise Shell"Love die omgewing. 'n Plek om jou batterye weer te gaan herlaai."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Cottage"Easy access to Crocodile Bridge Gate for entry into the Kruger Park. We love staying at Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hakuna Mipaka - Bos Sprokie"Altyd 'n wenner om Marlothpark toe te gaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Wat baie lekker was is die hoeveelheid diere wat kom besoek by die huis. Dit was uitstekend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zebra Cottage"Jammer etos en karakter van Marlothpark verdwyn. Al 30 jaar besoek, het eers huis daar besit."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Dit was ons eerste keer by Marlothpark en sal beslis weer weer kom vakansie hou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Arendsnes"Marlothpark is 'n baie lekker plek, skoon en al di diere is in 'n goeie toestand."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"A beautiful, quiet bush retreat."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mongu"Paaie asb.! Kan gerus geskraap word en gate gevul word. Almal kan ongelukkig nie met 'n 4x4 ry nie. Party naamborde kan duideliker gemaak word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Park Hippo House"'n Perfekte blyplek net buite die Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Baie lekker plek, net die paaie is op baie plekke onbegaanbaar, maar verder puik plek met goeie restaurante."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosbok Chalets"Sal dit definitief dit vir enige iemand aanbeel - so stil en rustig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mispel House 225"Marlothpark is bekend aan my en is baie na aan my hart. Enige persoon wat van die bos en natuur hou, kan gerus Marlothpark besoek. Dis ook gerieflik naby aan die Kruger Nasionale Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3330 Seekoei"Ons hou so baie daarvan ons beplan om moontlik te kyk na eiendom, dis baie uniek en regtig die regte plek om te kan afskakel en die natuur te geniet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wildgoose Self-catering Lodge"A wonderful place, but the magnificent bush sounds tend to disappear behind the sound of the building and workers going around all over the park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Magani Ridge"Baie lekker, veral om in die winter daar vakansie te hou!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Nyeleti Villa"Marloth Park's access to the Kruger is a bonus."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hyenas Call"Sal weer en weer terugkeer, dis wonderlik in die bosveld, interaksie met die diere, en het die rustigheid waardeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wildgoose Self-catering Lodge"Beslis 'n toerismebestemming wat besonders is."