Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Lekker naby aan die Kruger en mens kry die "bos" gevoel asof mens sommer in die Kruger bly. Restaurant en winkeltjies is gerieflik en alles wat mens nodig het."
Marloth Park, Kruger National Park South
Royale Marlothi Safari Lodge"Marloth Park is goeie plek om te bly."
Marloth Park, Kruger National Park South
2694 Swartwitpens"Perfect if you want to relax in nature. Beware of monkeys."
Marloth Park, Kruger National Park South
Debrico's AmaBush Lodge"Na die onlangse reen is die veld en wildslewe in uitstekende kondisie. Rustige atmosfeer sonder geraas en bewegende voertuie na donker maak dit n wonderlike moet ervaar vakansie gebied. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Baie rustig met alles wat nodig is. Die wild lyk gesond en is mak, mens kan alles van naby besigtig. Die sekuriteit was baie behulpsaam."
"Die park was mooi. Die veld was pragtig groen en ons het regtig baie diere gesien. Die kwaliteit van die restaurant het ongelukkig erg agteruit gegaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Die beste plek om weer asem te skep."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Die ligging is perfek veral langs die Krokodilrivier. Definitief 'n fantastiese ervaring."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Marloth is an excellent location to Kruger. Some of the roads were in a poor condition due to the recent heavy rains but overall a lovely place to spend a holiday. "
Marloth Park, Kruger National Park South
KrugerRiverVillas-Lionsgate"Marloth as 'n geheel kan opgeknap word."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Wat meer wil jy hê as om in die oggend uit te gaan en diere om jou te sien. Vriendelike mense by die winkels wat so lekker gesels en die rustigheid van die natuur. Jy het niks meer nodig nie. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Kameeldoring 1645 Self-catering Moddervis"Marloth Park word sterk aanbeveel. Dit bied oulike verblyfopsies en dit is waarde vir geld. Daar is diere wat vry rondbeweeg onder meer sebras, impalas en meer. Die Krokoldilrivier is maklik bereikbaar en diere soos seekoeie, renosters, leeus en krokodille kan vanaf die oewer gewaar word. Verder is daar 'n klein supermark, petrolstasie en 'n restaurant - alles is beskikbaar en die Krugerwildtuin is ook naby. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Jabulani Lodge Restaurant is 'n moet - die kos was uitstekend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Majuli River House"Absoluut puik. So lekker gewees met diere ens. Die Jabula Lodge se restaurant is puik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Debrico's AmaBush Lodge"Maybe upgrade the gravel roads. We couldn't go very far in Lionspruit because of the potholes ... and getting into Marloth Park's gravel road is also hard to drive on. Also, it would help to have a place where you can place what animals were spotted as to help people like me who want to find certain animals. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Njala Lodge"Marloth Park is 'n lieflike ligging, met gewenste tariewe. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Oribi Cottage"Ek dink dit is baie mooi, maar die sekuriteit is baie sleg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Marloth Park is 'n gewilde vakansiebestemming, maar die stigma rondom groeiende kriminele aktiwiteite skep rede vir groot kommer. 'n Mens hoor al hoe meer mense wat oor dié rede ander bestemings verkies."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Marloth Park bied alles wat jy benodig. Sou graag meer inligtingstukke by die inkopiesentrum of elders beskikbaar wou hê sodat 'n persoon nie oningelig is nie. Die mense is vriendelik en behulpsaam. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Marloth Park is a great place to visit if you want to view game!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Net een woord vir Marlothpark: asemrowend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Vuurvliegie en Sonbesie"Jabula Restaurant is beslis die plek om te gaan eet."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Ek wens ek kan daar gaan bly."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Net jammer ek kon nie my hondekinders saambring nie, maar dit was heerlik en oulik om die bokkies te voer. Ek wens ek kon die naweek teruggaan. Personeel by die hek was baie vriendelik en behulpsaam."