Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2062 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Huisie"Would not change a thing! Fantasic place to rest and get back to nature."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Villabikirus"Ons verstaan na vloed het paaie baie seer gekry, sal sekerlik van die beste plekke wees as die grondpaaie herstel kan word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Optibos"Marlothpark is 'n uitstekende vakansie/toeristebestemming. Daar is alles wat mens sou nodig kry, van restaurante tot supermarkte en die wild is volop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sweet Thorn House"Daar kan regtig iets gedoen word om die grondpaaie in 'n beter ry oestand te kry."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Wees Rustig Rustig"Ek en my man hou baie van Marlothpark. Ons kom gereeld."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sonador Bush House"Rustige atmosfeer. Die diere wat jy deur die park kan sien wandel is 'n definitiewe pluspunt."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Athule Units"Op die oomblik is daar baie konstruksie aan die gang wat die diere afskrik en dit maak dit moeilik as jy 'n bietjie wil inlê. Paaie nader aan die rivier is redelik sleg na die baie reën. Dis 'n wonderlike plek en sal gou weer teruggaan."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zwana Nathi"Marlothpark is 'n gerieflike en veilige park om in vakansie te hou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"The dirt roads need some attention."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Ilanga"Sal dit hoogs aanbeveel. Die winkels en curios voldoen aan ons vereistes. Sal beslis weer kom."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Dream Inn"Ons gaan altyd Marloth toe vir my en my man se wegbreek. Dit is een van ons gunstelingplekke. Veilig,in die bos, stil en daar is baie diere."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"Now because of the rain the road to the house was bad, because using a small car like a Corolla. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper"Everyone was very friendly, restaurants were fine (we had to eat out a lot due to the state of the house), roads would have been a challenge in a low car, but fortunately, we had a 4x4."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Bush Ballads"Skoon en 'n plesier om daar te wees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hippoholiday"Heerlike plek onder normale omstandighede met al die diere wat vrylik rondloop. Voel omtrent of mens in die Wildtuin is. Hierdie keer het die groot reëns en vloede dit moeilik gemaak met die grondpaaie wat redelik sleg verspoel het."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily Kaya"As ek kon, het ek soontoe getrek. Wat 'n heerlike plek om vakansie te hou."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Amazonke"Baie lekker plek, net té veel onbeheerde beweging van mense, veral in Olifantstraat - oorsaak is dalk die baie bouwerk oral oor Marloth."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Sonador Bush House"Very nice, friendly people! Had lots of fun & enjoyed the animals."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shebeth Self-catering"Sal dit aanbeveel, dit is altyd lekker om te gaan en te ontspan."