Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Cullinan, Escape From Johannesburg
Dolphin Whisper Guest House & Spa"Ons het die Vrye Weekblad Boekefees bygewoon en dit was 'n baie goeie keuse om dit in Cullinan aan te bied."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Definitely book a game drive with a lodge/safari vehicle if you want to see the Big 5! Would be nice if there were more restaurants available to day visitors, the choice is a bit limited."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Pragtige plek met vriendelike mense."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
2 Owls Guesthouse"My verwysingsraamwerk van Potchefstroom as dorp was hartseer vertrap en ontnugter. Die dorp (NWU ingesluit) soos baie in ons land het ook nie die "impak" van korrupsie en mal-administrasie deur onbevoegde mense vrygespring nie. Vervalle paaie en infrastrukteer. Die prentjie herhaal homself dwarsdeur ons mooi land. Ek sê sterkte en beste wense vir die mense wat nog probeer om 'n verskil te maak."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Nehema Manor"Weet nie of Harties eksklusief op buitelandse toeriste met $$$ fokus of wat nie, maar alles van die Monkey Sanctuary tot die kabelkarretjie is buitensporig duur om te besoek en dus sal ek nie my gesin enigsins kan "bederf" nie. Ons praat nie eers oor die hiasinte nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Dit is 'n pragtige plek wat 'n wonderlike plek is vir 'n vakansie. Die dienste en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit word hoog aanbeveel."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tata Farm Lodge"Ons het min diere gesien en kon nie self 'n drive doen op die gedeelte waar olifante is nie. Was bietjie teleurgesteld."
Secunda, Escape From Johannesburg
Inn Green @ Lake Umuzi"Lekker plek met lekker plekke en dinge om te doen."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Happy Valley"Die Maloto-pad is ongelukkig hoorbaar vanuit die kloof."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Lapeng La Heso"It is very close to Sun City and Pilanesberg National Park."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Vir studente absoluut 'n moet, maar gedurende vakansies gaan daar nie veel aan nie."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Bettie's Luxury Lodge"We arrived when it was load shedding, so couldn't really see much, but driving out of Kroonstad the following morning the town looked pretty clean and it looks like a pretty little town."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"'n Aangename bosveldwegbreek van die stad. Nou nie die Krugerpark nie, maar ek dink wat hulle wil wou doen met die plek het hulle reggekry. Voel maar baie toerisgedrewe. Hou van die veiligheid wat dit skep. Sal mense aanraai om te gaan vir 'n bosveldwegbreek."
Parys, Escape From Johannesburg
Parys Golf and Country Estate 2911"Sweet town, but poorly maintained infrastructure."
Heilbron, Escape From Johannesburg
Monti-Bello Guest House"Soos alle klein dorpies maar: geen instandhouding van paaie. Alles gaan agteruit."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Beesdam Guesthouse"Die area is nie bedoel vir ouer mense nie of mense wat hou van rustigheid nie."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Alles wat ons nodig gehad het het ons in Mooinooi gaan koop."
Parys, Escape From Johannesburg
At River Cottage"Soveel potensiaal. Lekker vir 'n naweek nou en dan."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Padkaart kort die riviere en damme om dit meer duidelik te maak. Eetplekname moet ook op kaart gewys word, nie net 'n X sonder naam nie. Die self-bestuur-opsie maak dit baie lekker. Sal weer gaan."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Harties is a serene and stunningly tranquil part of the country. If you want to breathe fresh air and lap up nature, this surely is a place, especially for city dwellers. There are many activities and restaurants to visit so don't bank on experiencing everything in a weekend. You will need many a day to indulge yourself. Each restaurant visited, provided us with exceptionally good value and scrumptious meals. The prices are fair and unusual for a tourist town. However, the activities are on the pricey side. Choose wisely where you will get your money's worth. The little craft stores and vendors on the roadside aren't that much more expensive compared to other tourist towns. Accommodation is definitely on the pricey side of life especially the self-catering and lodges. Caravan parks would be the better option if you choose to spoil on the many activities offered. I would certainly visit again and next time return with a trailer to stock up on the fresh produce and books from the Jasmyn market."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Oulike, plattelandse dorp. Paaie is egter haglik en meer slaggate as mense."