Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Leeuwkloof Valley Conservancy is 'n 400-hektaar wildbewaringsgebied. Die afgekampte plotte in die middel van die vallei is vir ons nie goed nie en beteken dat, volgens ons mening, die wild nie oral kan beweeg nie of dan met moeite kan beweeg."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Berry Lane Gastehuis"Potholes not being repaired and some robots not working. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 39"Hoewel die bos baie ruig was het ons alles behalwe olifante en luiperds gesien. Geen klagtes, dit was puik."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Idwala Le Ingwe Luxury Tent 02"Close to the Craddle of Humankind and Hartebeesportdam."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Close to Gauteng, but away from city life. Magalies Mountain is very nice."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Rustenburg is beatiful, easy to move around."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Art Guesthouse"Baie erg hoe die dam verswelg word deur die hiasinte."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Graceland Guesthouse"Paaie kort baie aandag - slaggate groot frustrasie!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Roads leading to lodges needs urgent attention."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Willows Guest House"Het Van Gaalen se Kaasplaas en die eetplek 'plaas se gat' besoek en het albei baie geniet."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Die paaie in Rustenburg het minder slaggate as Gauteng, maar die sypaadjies moet aandag geniet."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
@ Barnard 6"Ons het geen besienswaardighede besoek nie, aangesien ons tot laat die aand by die fees was as stalletjiehouer."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Touch of Grace"Dis maar 'n studentedorpie wat meestal in die aand eers lewe kry. Baie oulike plekkies om by te gaan inloer."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Unless you're visiting specifically to have a motorboat holiday, I don't think there's much else to do around Hartbeespoort. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Dis elke maal vir my lekker om in die Wildreservaat te wees. Dit verbaas my keer op keer en die bewyse van goeie sorg is daar."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Gallery"Die landscape het my aandag getrek, woongebiede se mooi tuine en bome, winkels volop om te kies en te keur."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet"As 'n mens wil gaan rus en ontspan is dit 'n heerlike plek. Moet net met geen verwagting gaan om enige van die Groot 5 te sien nie, selfs nie saam met lodges nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hanati Chalets"Bos is baie mooi na al die reën. Sien daarvolgens nie vreeslik baie wild nie. Dit was darem nie n probleem nie. Darem 'n paar soorte wild gesien."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Dinokeng is my "happy place" en nou deel die reservaat my geluk met Siyaya. Alle personeel is fantasties en vriendelik."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Meadows At Millstream"Not far from other, surrounding activities."