Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Nonnashoek Country B&B"Eens een van die mooiste dorpe in die Vrystaat, net hartseer om die agteruitgang van Bethlehem waar te neem soos met die meerderheid plattelandse dorpe in die land. Die strate is in 'n haaglike toestand, die taxi's het die middedorp totaal oorgeneem. Geweldig baie swaar voertuig verkeer deur die dorp."
Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Mignon's B&B"Sasolburg, die dorp self, kon ons nie self beleef nie aangesien ons daar was om 'n troue by te woon by Duck Point, maar dit wat ons van die dorp beleef het, kan daar definitief meer aandag gegee word aan netheid van die sypaadjies en paaie, soos 'n mens deur die dorp ry. Vaalpark is rustig, kalm en tegemoedkomend. Kos vir die siel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Dis altyd lekker om deel te wees van die besige omgewing."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Ranch Guesthouse"Unieke plek waar mense nog vriendelik en gasvry is."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"Pragtige plek wat versuur is deur patetiess verblyf."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"'n Absolute moet besoekpunt vir natuurliefhebbers. Ons sal dit weer en weer besoek!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Pragtig. Mooi winkeltjies. Sommiges maar duur, maar nietemin 'n skoon en netjiese dorpie met iets vir almal."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Aangename dorp met aangename mense en baie plekke om te besoek."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kumkani Country Lodge"Lekker plek om te kuier of oor te stop vir enige reisiger."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
If Not Why Not Guesthouse"Paaie is in slegte toestand. Dorp is verwaarloos."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
@ Barnard 6"Potchefstroom is besig om agteruit te gaan. Die straatligte werk nie en daar is 'n algemene gevoel van armoede - baie bedelaars op straat. Daar is wel baie oulike restaurante en ek is seker die gemeenskap probeer hard om die probleme aan te spreek."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Groot verskeidenheid wild. Goeie plan om eers 'n georganiseerde wildrit te doen. Wim was 'n uistekende opsie. Piekniekplekke is goed ontwikkel en word baie mooi onderhou. Voorreg om so in natuur te kan wees."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Ontsnap Uit Johannesburg
De Adelaar Landgoed"Min nabygeleë winkels in area."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Potch is 'n dorpie wat vra dat jy nog 'n bietjie langer te bly."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Dit is so 'n oulike plekkie, as iemand vanaf die NoordKaap het ons nie besef dat daar so baie nice plekkies is en dinge om te doen nie. 'n Week was te kort!"
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Serene Luxury Retreat"Er is weinig te doen in Cullinan. Geen vakantieplek."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Lovely town, I wouldn't recommend anyone to go with a 2x4 as the roads are bad."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Definitief die moeite werd om te besoek vir mense wat in Pretoria/Johannesburg woon en uit die stad wil wegbreek en nie ver wil ry nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kudu Bush Camp"Close to home and good short game viewing opportunities. Not much luck with any larger animals, but good viewing and nice picnic areas to break trips for your children. Veldjie around kiosk a firm favourite."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Atelier Isabella"The dam is ruined and not attractive anymore."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Migdâsh Guesthouse"The place is beautiful and offers a wide variety of activities. Child friendly and offers a quiet time away from the city centre."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Cannot comment too much about Rustenburg - remained at the resort for the entire stay."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Was net by die oord., maar altyd 'n plesier om daar te wees. Rustige area waar die oord geleë is."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Lieflike omgewing en atmosfeer. Heerlike eetplekkies in die omgewing om te besoek met goeie atmosfeer en goeie kosse. Baie bly oor die sentrums vir nodige behoeftes daar. Nie te groot nie anders voel dit nou weer soos 'n stad."