Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Wit Hangmat"Great spot. The dirt road is rough in patches due to the heavy rains but it is an amazing spot so close to Pretoria."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
3023 Kingfisher"Parys is 'n lieflike dorp. Dis wel hartseer dat dit ook maar bietjie skade gely het weens swak dienslewering. Ons krag was nogal baie af en die water is bv. totaal onbruikbaar. Maar die mense is almal vriendelik en wonderlik. Die winkels en restuarante is regtig oulik."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Dinonyane Bush Lodge"Dit is skoon, netjies en elke sent werd."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dit is 'n asemrowende uitstappie so naby aan Johannesburg en Pretoria. Die wildlewe is fantasties."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Anchor Guesthouse"Secunda is nou nie iewers waar ek wil vakansie hou nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kudu Bush Camp"Very nice place. I have been there 4 or 5 times in the last 6 months."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Horizon Savannah Tented Camp and Chalets"Groot pluspunt - dis naby Gauteng."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Franz"Parys is een van my gunstelingeplekke wat ek oor en oor besoek. Die beskikbaarheid van lopende water is wel die enigste krisis by sommige restaurante. Parys het toeriste nodig!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa Cara Resort"Baie oulike dorpie, hulle het wel oor die naweek gesukkel met hulle krag, maar ons weet dis buite hulle beheer."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Frankfort Self-catering"Die pragtige NG-kerk in die dorp is 'n besliste "moet sien". Ongelooflike mooi binnekant. Die koffiewinkeltjie Plaasjapie is ook 'n besoek werd."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet"Soveel "speedbumps" maak dit nie maklik as jy karavaan sleep nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"I think this place has a lot of potential and expansion would be great."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Bergsig Guest House"Paaie is tans in absolute chaotiese toestand. Dorp self is baie oulik en het alles wat jy sou benodig. Baie vriendelike gemeenskap."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"Lekker naby vir 'n vinnige wegbreek bos toe."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Baie studente maar lekker eetplekkies!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Halfway There Game Lodge"When we entered by the gate, no one informed us that we could get a map of the game reserve. We only discovered this when we left and paid."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Baie interessante plekkies in die omgewing om te besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Wit Huis"Ek het in die dorp grootgeword. Die agteruitgang is duidelik waarneembaar. Die meeste strate is vol slaggate."