Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Little Rose Garden"Ons is van die platteland, so dit was vir ons baie gerieflik en verrassend om so baie besighede in Potchefstroom aan te tref, en veral weens die feit dat als letterlik in 'n radius van 5 km uit mekaar is. Daar's oulike inkopiesentrums en 'n verskeidenheid van eetplekke om uit te kies. Baie oulike dorp."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Loadshedding, slaggate in paaie is nogal geneig om 'n demper te plaas op wat ons eintlik be-oog om te geniet. Aanwysingsborde na spesiale plekke ontbreek ook."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Great holiday destination, especially the Aerial Cableway."
Secunda, Escape From Johannesburg
13 Hobson"Gaan maar soos enige myndorpie in Suid-Afrika. Potholes, lang gras op sypaadjies ensovoorts."
Heilbron, Escape From Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"Klein dorpie wat altyd pragtig was, maar nou vuil en verwaarloos."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Three Oaks and an Aloe"My worst experience was at the cruise boat aboard at Legacy at the dam. We booked a 10h00 am boat but only boarded at 14h00 and no one bothered to explain the delays to us."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Potchefstroom is ryk aan geskiedenis. Pragtige en vriendelike dorp."
Parys, Escape From Johannesburg
Cottage @ 49"Ek wens ons het meer tyd gehad om al die winkeltjies te besoek het. Ons het gegaan en White River Rafting gaan doen op die Vaalrivier. Dit was amazing."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Kan seker nie oor Parys kla as sekere dele van die land in net so 'n chaos is nie. Bly ons gunstelingbestemming in die Vrystaat."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Ons het darem diere gesien, maar daar was wel baie Privaat Ingange wat ons nie kon benut het nie, en ek dink werklik om meer van die diere in die Reservaat te kon sien, en omdat mens betaal vir meer as net verblyf, sal ek graag meer toegang wil hê om dit te kan doen. Dit sal die ervaring troef bo ander wildreservate, glo ek."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Parys is 'n baie vriendelike dorpie en veel om na te kyk, baie om te doen naby die omgewing."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Green Meadows Apartments"Dorpie is pragtig, maar hulle paaie is baie sleg. Dis al slegte punt, dis hulle paaie."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Skeerpoort is a bit of a drive from the local amenities."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"Vriendelike en uiters hulpvaardige mense."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Yacht House"Shops or mall is nearer. If the 'bush' next to the fence of the dam can be cleared, one can have clear visibility of the dam."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"Self-drive paaie in Dinokeng self is nie altyd geskik vir klein karre nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Get up early and do a morning drive."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Rock House @ Benlize"Heelwat om te doen, baie lekker. Daar is wel baie straathandelaars en karoppassers wat van tyd-tot-tyd 'n oorlas kan wees of veiligheidsrisiko kan inhou."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Shelley's Guest House"Paaie kort aandag soos alle paaie in die Vrystaat."