Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Mountain View, Escape From Johannesburg
Sgegede Guest House"It's close to the wonder park mall, so it was easy for us to do shopping. It's also close to the memorial union building for our tourists to know about our history. "
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Komodo Guesthouse"Rustenburg Town is close to a lot of entertainment. Especially Sun City and game reserves, etc. "
Groenkol, Escape From Johannesburg
Pumpkin Tree Guesthouse"Lekker stil area, weg van die dorp se geraas, maar wel naby die dorp."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Park Hotel Bethlehem"Baie sentraal vir besoeke aan omliggende plekke."
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
37 on Charles"'n Mens moet meer tyd daar spandeer om die area beter te leer ken. Dis egter 'n baie goed gevestigde area - boomryk ens. 'n Ideale omgewing om in rustig te raak na 'n besige dag. "
Queenswood, Escape From Johannesburg
Queensrest"Kyk na die wamwaterstelsel. Nie genoegsaam vir alle vebruikers nie. "
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Parys was nog altyd een van my gunsteling oorblydorpe."
Phokeng, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Phokeng is a great destination. There are plenty of things one can do there and if you want to get to town, the roads are easily accessible, including the highway. Road signs and directions are very accurate."
Waterkloof, Escape From Johannesburg
Vintage on Main"Baie mooi area, met toeriste-aantreklikhede in die nabye omgewing. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
The Highland Inn"Pragtige, lieflike dorp met baie vriendelike mense."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Picasso Guest House"Ons het heerlik gebly en dit was rustig na Pretoria se verkeer."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Afrika Ikhayelihle Guest House"Alles wat jy nodig het is in die omgewing."
Hatfield, Escape From Johannesburg
Bed and Breakfast in Hatfield"Hatfield is een goede basis om vandaar uit het drukke Pretoria te verkennen. Ligt centraal bij de grote uitvalswegen die ook naar Johannesburg en het vliegveld gaan."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Rustenburg Inn"Kan nie glo hulle doen 3/4 van dorp hoofpaaie regmaak op eentyd nie. 4 blokke op 'n tyd is verstaanbaar en lank nog nie reg nie, mors van tyd en petrol vir besoekers geen aanwysings voor die tyd nie. "
Buffelspoort, Escape From Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Lieflike plek wat ek sterk sal aanbeveel. Daar is klasse van verblyf vir elke smaak en prysklas."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Ongelukkig is daar te veel ontwikkeling om 'n werklike bos-gevoel te ervaar."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Kosmos het ongelukkig baie agteruit gegaan vandat ek in 2004 daar tuis gegaan het."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Dit is gerieflik naby al die belangrike bestemmings in Potch."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Aves Indigo"Ons het juis verblyf gesoek naby Montana Park en Aves Indigo is die perfekte plek."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Komodo Guesthouse"Dorp was besig met padwerke en dit was baie deurmekaar."
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
Cosy Cottage"Vir iemand wat glad nie vertroud en op my gemak is met die stad nie, was my tydjie in daardie omgewing heel lekker, en ek het baie veilig gevoel, asook was dit nie moeilik om Cosy Cottage te kry nie! Erasmuskloof sal my gou weer sien, want als is lekker naby geleë."