Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mahala View Lodge"Ver van die stad, naby genoeg om 'n wonderlike belewenis te ervaar."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Die dorp se strate is reggemaak vandat ons laas daar was. Dit is n eersteklas toeristedorp met goeie diens oral."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is 'n baie lekker kuierdorp, vriendelike mense en baie oulike eetplekke. Winkeltjies het ook ietsie vir almal se smaak."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Potchefstroom is n "awesome" plek met vriendelike mense. "
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"As jy die tyd het, gaan loer rond! Hierdie is 'n uiters interessante plekkie! "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Rustig en plek om net te chill. As jy verveeld raak is daar darem 'n Brewery en 'n pub naby."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Die pragtigste dorpie met die vriendelikste mense!! Dit was WOW!"
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Sal dit enige tyd weer besoek - bietjie langer oorbly en meer plekke besoek."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Pilansberg is altyd mooi, maar hulle kan gerus daaraan dink om die park se paaie te verbeter."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenzicht"All I can say is that is a very nice place to go."
Brooklyn, Escape From Johannesburg
Osborne House"Ons sal nie Brooklyn as 'n toerisme-attraksie reken nie, maar Brooklyn Mall 'n heerlike winkelsentrum met heerlike eetplekke."
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
Cosy Cottage"Die area is baie naby aan Menlyn Mall en die nuwe kasino."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Parys is pragtig. Ek gaan terug wees so gou as moontlik."
Mogwase Unit 4, Escape From Johannesburg
Sharodin Bed and Breakfast"Nie veel vir toeriste om in Mogwase te doen, maar naby Sun City en Pilanesberg."
Rayton, Escape From Johannesburg
Pearl Guest House"Ok if you need to stay over for a wedding or function. "
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Baie mooi area en ideaal vir buitemuurse aktiwiteite soos staptoere, fiets and ander bos-aktiwiteite."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Magalies Wild Game Farm"Baie mooi, lekker plek minder as 'n uur van die huis in Allens Nek af. Baie om te doen in die omgewing!"
Silver Lakes, Escape From Johannesburg
Casa Flora"Puik "golf estate" met baie goeie sekuriteit en 'n pragtige gholfbaan en klubhuis. Die atmosfeer is kosbaar en rustig. "
Die Bult, Escape From Johannesburg
Grey Manor Guesthouse"Heerlike restaurante met goeie waarde vir geld."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"Road constructions from Olympia Stadium were a nightmare. "
Villiers, Escape From Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Oulike dorp. Mooi huise. Herinner aan my kinderdae toe die Rivieroord mar nog 'n klein plekkie was. Dit is net so jammer dat soveel besighede van toentertyd nie meer bestaan nie. Sal graag 'n huis in Villiers wil koop vir aftrede."