Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Magaliesburg is 'n klein dorpie met die nodige geriewe geleë in 'n pragtige omgewing met 'n verskeidenheid vakansie oorde en baie om te doen en te geniet."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Well, my partner loves water. So because of the dam, the entire place becomes an ideal place for a vacation. "
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
37 on Charles"Dis 'n stil, veilige omgewing maar baie sentraal geleë naby hospitale en inkopiesentrums."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Ukarimu Guest House"Dit is 'n maklike voorstad om in te beweeg met alle geriewe binne 'n hanteerbare afstand."
Koster, Escape From Johannesburg
Uitkyk @ Boe-Boe's Nest"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Heerlike restaurante, veral die "Blackhorse Brewery". Mooi natuurskoon en voëllewe."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Harties is a wonderful place."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"Ons was mal oor die plek, sal enige dag weer kom. Hopelik sal ons langer kan bly."
Clydesdale, Escape From Johannesburg
Park Gables Guest House"Ag Clydesdale het daardie ou koloniale sjarme en is net absoluut perfek geleë as mens die historiese besienswaardighede van Pretoria wil verken."
Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg
Sunset Manor Guest House"Naby en ver genoeg van die Mall en ander besighede."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
Chateau Vue Guesthouse"Naby hospitaal en wonderlike King's Deli en eetplekke."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Perfekte plek as jy nie ver wil ry nie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Lekker. Almal is vriendlik en behulpsaam as jy sukkel met iets."
Equestria, Escape From Johannesburg
Peter's Guesthouse"Dis naby hospitale en mediese sentrums (Wilgers Pretoria) wat gerieflik is."