Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5363 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Baie van die selfry-roetes wat nie gemerk is as 4x4 nie, kort aandag. Dis nie so begaanbaar soos hulle voor gee nie"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Ons is gereeld in Parys, ons geniet dit maar sal beslis nooit weer by River Bush Lodge slaap nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Oulike dorp. Enigste probleem is die beperkte verskeidenheid van eetplekke na 20:00."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Speranza"Lovely destination to get away from busy city life. Interesting shops that sell unique products."
Venterskroon, Ontsnap Uit Johannesburg
Knopberg"Wil baie graag weer gaan om al die plekke te besoek wat ons nie by uitgekom het nie."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Best View Family Loft"Die natuurlike omgewing soos die vaaldam onder andere is baie mooi en perfek vir 'n rustige herlaai en wegbreek. Baie interessante en anderste omgewing, daar is baie besienswaardighede en doendinge in die nabye omgewing soos die glanse de Vry Distillery en ook op die pad gesien daar is 'n leeuplaas in die nabye omgewing. Die grond, klippies en bietjie "potholes" paaie, veral in die aand maak dit bietjie moeiliker, maar definitief die moeite werd, veral met 'n moontlike bakkie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Pragtige dorp met groot bome en vriendelike mense."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cynthia's Country Stay"It is a lovely place to go to for a vacation."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Ek het in Standerton skool gegaan en was 30 jaar laas daar. Ek was baie geskok in die toestand van die paaie en die agteruitgaan van die dorp. Dit is baie hartseer."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Thank you for making our stay as comfortable as you did."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Aloe Room"Rustenburg is 'n pragtige omgewing, sal verseker weer soontoe gaan."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Katima Mountain View Lodge"A great place to visit. Nice and refreshing scenery."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Dis 'n pragtige omgewing om in te rus en die natuur te beleef."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Door Cottage - Venus Street"Oulike dorpie. Loadshedding en waterdruk 'n probleem, maar die dorp plaas druk op die munisipaliteit vir dienslewering."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Daar is baie lekker kuierplekke en restaurante vir elke smaak."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
A Country Garden Guest House"Oulike dorp met verskeidenheid koffie winkels en ander buitengewone winkeljies. Vriendelike mense en daar is 'n "Hennie's" by die Mooi Rivier Mall wat baie lekker kos bedien."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dinokeng Wildreservaat is altyd skoon en netjies en jy sal vir seker tuis voel in die bos."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"Baie jongmens lewe om jou met die universiteit en sportfunksies, vriendelike mense."