Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"Een van my gunsteling plekke om te besoek."
Vanderbijlpark S. W. 5, Escape From Johannesburg
Troas Boutique Hotel"Die slaggate is baie groot en jy benodig 'n bakkie of 4x4 om hier uit te kom."
Reitz, Escape From Johannesburg
Oak Ridge"Dit is 'n pragtige plattelandse dorp waar daar gesien kan word dat die mense trots is om daar te bly."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
YS Shiloh"Heerlike boservaring nie te ver uit die dorp nie. Heerlike restaurante!"
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Oulike plek om 'n rustige dag saam met familie en vriende te spandeer."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Die hartseer ding is dat a.g.v. COVID het die industrie in Cullinan baie pyn gevat en ek dink dit gaan lank vat om weer heeltemal te herstel. Ek hoop regtig dat die dorp weer sal terugkom na sy voormalige glorie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"Dit het soveel meer potensieel as daar nie net vir die buitelanders omgesien word nie. Dit is finansieel uitbytend teenoor die "locals"."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Oorslaap in Potchefstroom was na wense, maar dis nie 'n vakansie omgewing nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Dorp met baie restaurante en winkels. Iets vir almal."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Very little to do in Cullinan. We were there for the weekend to take part in an event in the area."
Orkney, Escape From Johannesburg
28A Goue Myl"Orkney is a little town that tourists and South Africans could visit. The location of this venue on the banks of the Vaalriver is a real plus."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Oulike mense, maar die omliggende dele is maar vervalle en vuil en die paaie is sleg."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Idwala Le Ingwe Holiday Home"Would most probably check out other lodges around the area."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Arcadia 4 Star Guesthouse"Verstaan waarom Kroonstad dorp van die jaar is."
Parys, Escape From Johannesburg
Hidden Grace"Parys is 'n lieflike dorp. Nie kans gehad vir rondloop nie en baie spyt daaroor."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Silver Spoon Selfsorg"Ek het die atmosfeer in Potch geniet."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Guest House"Baie lekker dorpie vir verbygangers of naweektoeriste."
Parys, Escape From Johannesburg
Cottage @ 49"Parys is 'n interessante dorpie en ons sal graag weer daar besoek aflê."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"We have visited Harties a few times now and the first time to stay at Vulture Creek. Good value for money. The gravel road getting there was a challenge."
Reitz, Escape From Johannesburg
Oak Ridge"I visited first time in 28 years. Just sad to see roads on our way and in town full off potholes."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Pragtige plek met baie om te doen."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Rooibank"Loved Dinokeng Game Reserve and saw lots of game - even 3 lions!"
Parys, Escape From Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Beautiful river in the surrounding areas, not much to do around."