Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3570 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Paddocks 6"Pragtige juweel aan die voet van die berg. Vriendlik en behulpsame mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Valley Lodge"Almal moet Clarens besoek, dis beslis die moeite werd. Dit is baie naby Lesotho en 'n mens kan vir die dag deurry Afriski toe. Clarens self het soveel om aan te bied vir die mense wat daar wil huiskoop. Soveel plekkies waar 'n mens kan eet en heerlike "craft"-bier, "ciders" en sappe geniet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont Rouge"Baie eet- en drinkplekke met houtvuur binne vir hitte."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arpa Guest Farm"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense, van die winkeltjies is net rerig "overpriced" met hulle produkte."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Clarens is ideal net omdat dit tussen die mooiste berge is en so stil. Die dorpie self is baie duur en ons het net 2 ure daar spandeer. Net die kuns gaan waardeer. Clarens self bied nie veel vir 'n gesinsvakansie nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Mens voel net lus om terug te sit en te kuier. Ek was al baie daar en sal verseker teruggaan!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Cottage 2"Vir die reisiger wat kuns waardeer en daarvan hou om uit te eet. Vir die wat van avontuur hou en die buitelewe waardeer is daar ook geleenthede. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oranje Guest Farm"Eet by die Kombuis Pub op die hoek! Fantasties."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Baie oulike en "quaint" dorpie met die heerlikste hoekies en eetplekke. Oorvloed kuns en karakter."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mooigezicht"Dit is 'n pragtige dorp met baie om te doen, veral as jy 'n kunsliefhebber is. Die berge is ongelooflik. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oranje Guest Farm"Interessante dorp met baie lekker eetplekke en 'n mooi omgewing. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont d’Or Clarens"Dis pragtig, baie om te doen, lekker eetplekke, ontspannend, veilige omgewing, die mense is vriendelik, genoeg plekkies vir die vrou om te shop en heelwat dinge vir die manne. Ek gaan verseker so gou moontlik terug."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Linwood Guest Farm"Restaurante kan bietjie vroeër oopmaak vir onbyt!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Vriendelike omgewing, beslis familie- en dierevriendelik. Fantastiese diens gehad by Highlander vir etes en al die klein winkeltjies en kunsgalerye was vriendelik. Sal beslis weer gaan. Mooi skoon dorp."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mont Rouge"Clarens is sprokiemooi, dis iets uit 'n ander wëreld!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Cute little town with all the restaurants you could ever need on a weekend away. It is situated 20 km from Golden Gate which is great for those who enjoy hiking. Be aware that it gets incredibly busy on long weekends and you should book in advance. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ongeag Self Catering House"Clarens is a real gem. A perfect place to relax from the busy city life but also plenty to do. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Heerlike kuierplek vir die naweek. Lekker winkels en heerlike restaurante."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Mal oor die dorp! Alles is loopafstand en lekker 'cosy' atmosfeer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Talking Trees Self-Catering House"Pragtige dorpie met heerlike kuierplekke."