Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 505 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Kyki-C"Die hawe en nywerheid doen bietjie afbreuk aan die uitsig en die natuurskoon, maar tog is die area rustig en vars."
Saldanha Bay Local Municipality
On the Bend"Was redelik aangesien hul poog om paaie in stand te hou en dorp skoon is. Daar is nog ruimte vir verbetering. Kyk nie mis dat hul regtig probeer nie."
Saldanha Bay Local Municipality
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Langebaan, beslis 'n moet. Omliggende area (Paternoster), het nou 'n verleentheid geword."
Saldanha Bay Local Municipality
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B"Die toiletgeriewe is baie netjies. Dankie vir die werkers van die plaaslike munisipaliteit."
Saldanha Bay Local Municipality
Sandra's Guest House"Everything is so immaculate and clean on the streets, very scenic."
Saldanha Bay Local Municipality
Whimseagull"Well maintained and clean area - definitely on par with large metro's."
Saldanha Bay Local Municipality
G&C Self-catering Accommodation"Dorp is skoon en netjies, vriendelike mense."
Saldanha Bay Local Municipality
Crystal Lagoon Lodge"Baie skoon en goed in die ontwikkelingsproses."
Saldanha Bay Local Municipality
Raaswater"Netjiese en skoon dorp, verskeie nuwe ontwikkelings, goeie padnetwerk."
Saldanha Bay Local Municipality
16 Perlemoendraai Beach House"Cup of Cake was 'n spesiale bederf. Besoek hulle gerus."
Saldanha Bay Local Municipality
Lagoonside @ 77"Baie goed, sal enige tyd in enige van die Weskusdorpies permanent gaan woon of vakansie hou, omrede die dorpies en paaie baie mooi netjies en skoon is. Ons het baie veilig gevoel in die gebiede. Sal dit sterk aanveveel vir enige iemand."
Saldanha Bay Local Municipality
Marianne's Self-Catering Flat"Well organized and the town cleanliness was great to enjoy a safe holiday. Big thanks to the West Coast Nature Reserve team."
Saldanha Bay Local Municipality
Beach Blessings Self-catering"Lovely, friendly town but prone to electricity problems apparently."
Saldanha Bay Local Municipality
Die Jacobsdaller"Die plek is baie skoon en goed geleë. Sal weer besoek aflê en dit aanbeveel."
Saldanha Bay Local Municipality
De Ware Jacob"It's a great place with a very hot weather. I don't know if they have any activities in the area."