Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4955 resensies.
"Een van die beste plekke in Suid-Afrika om vakansie te hou. So baie om daar te doen."
"I still want to visit Cape Town to experience more places, preferably this year in September."
"Kaapstad is die beste stad in Suid-Afrika. Die paaie is in 'n puik toestand en alles werk."
"Dit is lekker om ons kinders na die verskillende museums toe te kon neem en vir hulle van ons geskiedenis te kon leer. Die hartmuseum by Grootte Schuur-hospitaal was 'n hoogtepunt."
"Cape Town is a city full of culture and history and there's always something new to discover. A must visit holiday destination for the whole family."
"Ons het familie in die Kaap, so vir ons is dit 'n baie nice vakansieplek om te wees, met alles wat mens kan doen, tafelberg, Waterfront, food markets, ens."
"Dit is wow om daar te wees. Skoon, mense is vriendelik en hulpvaardig. Sal Kaapstad aanbeveel vir enige iemand in die wêreld."