Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3570 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rustica Accommodation"Klein dorpie. Rustig met baie vriendelike inwoners. Naby talle aktiwiteite vir toeriste."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rustica Accommodation"Fouriesburg is die mooiste dorpie wat sommer vinnig in mens se hart inkruip. Die gemeenskap is vriendelik en altyd gereed vir 'n geselsie. Daar is lekker restaurantjies insluitend The Orange Apple en Die Plaasstoep asook Mile High Vineyard met die mooiste landskap. Perfekte plek vir rus en vrede vir die siel. Daar is ook 'n kerkdiens om 10uur waar mens altyd welkom sal voel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Die dorp se grondpaaie is iets ysliks! Wat die dorp aanbied is baie spesiaal."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Daar is regtig iets vir almal in Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"Good holiday destination. Won't mind to stay there."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"They don't have much facility like swimming pool or cinema or transport to show us mountains. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mystic Mountain Cottage"Please do not change the character of town with modern buildings and loud music."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Villas"A lovely little town with friendly people. A heaven for those who take interest in art, antiques and interior décor. Interesting little restaurants, pubs and coffee shops to visit. My family and I only spent two nights here, but I am sure if we stayed longer we would have explored more."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Forest Lane"Clarens het baie om te bied en 'n mens het heelwat tyd nodig om dit ten volle te verken en te geniet."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rus & Dal"Unieke karakter, ware kunstenaarsdorp. Vriendelike mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Meander Stay"Clarens is 'n pragtige, rustige dorpie tussen die berge, en die natuurskoon is asemrowend. Daar is meer as genoeg aktiwiteite en toeriste-aantreklikhede om jou besig te hou"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender & Rust"Clarens bly een van ons gunsteling-reisbestemmings."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Not recommended to arrive and leave in darkness. Potholes are shocking, but in the little town is fine. No proper convenience store available."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rus Cottage"Wonderlik en rustig. Die dorpie is beeldskoon en goed onderhou. Almal is gasvry en dit voel soos rus vir die siel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Ppragtige skoon dorpie. Dit is altyd lekker om soontoe te gaan en in al die oulike winkeltjies rond te loer. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Gate Guesthouse"Our go-to destination for a two to four day breakaway."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Almal is baie vriendelike en sommer 'n lekker kuierdorpie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Nice for a quick break. If you love hiking, for longer. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry House"Paaie in baie swak toestand. Dit wat ons van die dorp gesien en beleef het was voldoende vir ons."