Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3570 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gable Cottages No. 4"Baie lekker dorp en vir enige natuurliefhebber 'n lekker plek om te gaan stap."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Skurwekop Cabin"Lieflike en rustige atmosfeer wat ons ervaar het, restaurante is iets spesiaal."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Pragtige dorp en omgewing. Asemrowende herfskleure in die herfs en pragtige groen bome en struike in die somer."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Meiringskloof Nature Park"Lovely little town, well cared for. Beautiful church."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Nature's Loft"Fouriesburg self is nie watwonders nie, maar in die omgewing is daar interessante goed en Clarens het baie aktiwiteite wat lekker en interessant was."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Country House @ Ridge Road Estate"Always a joy to wonder around this little village. Even on a long weekend, it was vibey and friendly."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cosy Corner"Spesiale plek vir my. Mooiste tyd van die jaar is herfs."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rus & Dal"Beslis 'n ongeslypte diamant en die rit om en oor al die potholes was die moeite werd."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Birch Cottage"Ek kan regtigwaar sê Clarens is 'n familie gunstelinguitspan-bestemming."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Villa Vista Bonita 63"Mal oor Clarens en omgewing, naby genoeg vir 'n naweek weg vanuit Gauteng en die area bied baie om te doen en heelwat besienswaardighede."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Four Koffie"Die pad van Bethlehem na Fouriesburg is met tye great en met ander tye baie baie sleg. Dit is bietjie sleg om die pad in die aand te ry."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Villa Vista Bonita 63"Good fun was had. A number of restaurants to eat at, a good golf course, etc. Will definitely try and get back there."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Country House @ Ridge Road Estate"People are very friendly. Can get really busy when there is a festival on."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rus & Dal"Dit is 'n baie stil dorpie. Basiese dinge soos brood en melk is baie skaars. Mens moet voorbereid wees en meestal kruideniersware saambring."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Kozmos"Was té besig oor die langnaweek wat diens in restaurante en winkeltjies sleg gemaak het."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Di Plaaswerf"Oulike dorpie en rustig, maar nabygeleë aan die hustle en bustle van Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
God's Gift Self-catering Cottage"Clarens is 'n puik toeristebestemming. Die pragtige herfsskakerings orals sigbaar gedurende April maak hierdie omgewing baie besonders en 'n voorreg om te kan ervaar."