Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
Haven of Peace & Garden Cottage"Hermanus is beslis 'n plek om te besoek."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Wat 'n pragtige dorpie om te verken! Lekkerste restaurante. Wil graag Old Mill uitsonder. Waterblommetjiebredie was heerlik! Ons moes net baie lank wag."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Accommodation @ Sea Trader"Pragtig met baie potensiaal vir nuwe ontwikkeling."
Hermanus, Escape From Cape Town
Mulligans Guest Lodge"Een van my gunsteling vakansiedorpe met heerlike eetplekke!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Sea"Perlemoenbaai en De Kelders is lieflik. Min swemstrande daar maar Franskraal se heerlike familie swemstrand het opgemaak daarvoor! Pragtige uitsig en genoeg winkels, ook lekker drafpaadjie langs die see! Ons het heerlik gekuier!"
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Cape Agulhas Guest House"Cape Town in general is becoming more and more popular as the preferred tourist destination because of the exchange rate it is real value for money. I personally think that L'Agulhas can expand to offer especially the Muslim tourist from countries like Saudi Arabia, Yemen and the Arab Emirate more Halaal eatery options as food is an important aspect of tourism. Our preferred getaway has always been Knysna and surrounds, but L'Agulhas is definitely a favourite for us now."
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"Ek het 50 jaar gelede daar grootgeword. Skoon, rustige en veilige plattelandse dorp."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Lodge at Atlantic Beach"Melkbosstrand is een van die strande waar dit nog bietjie rustiger is, 'n mens het dit nodig as jy wil ontspan!"
Witsand, Escape From Cape Town
Whale Watchers Inn"Pragtige oord op Breëriviermonding geleë. Ideal vir boot-, hang-gliding en visvangvakansie."
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Baie sentraal geleë om baie ander plekke te besoek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Klein Waterval Riverside Lodge"Ons eerste besoek en wat 'n ervaring. Sal enige tyd teruggaan. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Ek is mal oor see en visvang. Lekker rustige dorpie maar daar is genoeg van alles sonder om ver te ry. Die mense is ook baie vriendelik."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Fantastiese dorp met baie gasvryheid. Fantastiese belewenisse daar gehad. Baie dankie!"
Montagu, Escape From Cape Town
Le Domaine Self Catering Farm Cottages"Montagu is 'n pragtige dorpie, hoort op elkeen se vakansie lysie te wees."
De Kelders, Escape From Cape Town
Blougans B&B"Ons het bietjie gaan verken in De Kelders. Ongelooflik mooi!"
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Doen jouself 'n guns en ry deur die dorp, orals is kunswerke te sien op mure, teen geboue en sommer in tuine. Daar is oulike winkels met pragtige en smaakvolle produkte. Ry tot teen die hoogste koppie uit en geniet 'n asemrowende gesig van kleure en geure."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"Die dorpie is baie interessant, want dit is so geskiedkundig. Daar is genoeg wynplase om te besoek, as jy van die soort ding hou."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lewens-Essens B&B on C"Yzerfontein is baie oulik. Omgewing pragtig."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Snails' End Cottage"Lekker rustig en naby genoeg aan Kaapstad as jy lus is vir 'n dag se vermaak."