Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Phumangeni Marloth Park"Martlothpark self is nie baie netjies nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Dreams Lodge"If you want a getaway to a place where it's just nature and wild animals - that's a great place to go. It is very clean too!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Zazu Cottage"Marloth is een van ons gunstelingbestemmings!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Walking Tall Private Bush Retreat"Marlothpark is 'n wonderlike plek om te besoek, maar mens moet by die reëls hou sodat dit vir almal wat kom kuier sowel as die diere 'n goeie ervaring kan wees. Die spoedgrens is daar vir 'n rede en so ook die versoek dat mense nie moet raas of mors nie. Ek kom weer en weer en weer terug na Marloth want dit is my hartsplek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Imbube Safari Lodge"Ons het nou nie die plek verken nie, was net daar vir oornag by gastehuis."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sparrow 615"Baie besig gewees oor die langnaweek (soos altyd). Paaie is in 'n swak toestand en benodig dringend aandag. Ons het vir 13 jaar 'n huis daar gehad en paaie was gereeld geskraap."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Die grensdraad tussen Marlothpark en die Krugerkildtuin is kommerwekkend en in 'n baie swak toestand. Nie seker of dit die parkeraad se verantwoordelikheid is nie, maar kan verstaan dat daar leeus en ander diere maklik kan oorloop na Marlothpark."
Marloth Park, Kruger National Park South
Royale Marlothi Safari Lodge"Marlothpark is defnitief die moeite werd as 'n vakansiebestemming. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Shebeth Self-catering"Ongekontroleerde werkers blyk problematies te wees. Stil eenhede (lock-up and go) kan maklik beset word in eienaar se afwesigheid en sonder eienaar se medewete."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"Lovely and relaxing holiday destination next to the Kruger National Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Daar is geen plek soos Marloth. Beste plek in die bos en natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Marlothi Safari Park"Geweldig baie verkeer op die hoofstraat (Olifant), daar is elke dag baie mense wat langs die pad rondslenter en by die "besigheidskomplekse" se ingange rondsit."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Van die paaie kort bietjie aandag – soms moeilik om met gewone voertuig te ry. Marloth kan meer van die bos teen die heining oopsny vir beter uitsig. Blyplekke is lekker privaat en ver van mekaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kumba Lahlekile Nathi"Het heelwat vuilgoed wat in die park self lê."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Naby en vinnige bosveld-wegbreek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Sparrow 615"Lekker naby aan Kruger Park. Baie diere. Geniet die wandelpad langs die grensdraad teen die Kruger Wildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Alles beskikbaar wat jy kan benodig vir jou verblyf."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bos-Geluk Huis"Nice place to relax and 24 km from Krugerpark via a good tar road."