Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Casa Seaviews"Die buitewyke van die stad is pragtig, maar die stad self is bietjie besig as jy rustigheid verkies."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Walmer Villiers Self-catering"Gaan gewoontlik vir besigheidsdoeleindes."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Sal die plek aanbeveel vir rustigheid en vir aksie en baie om te doen."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
At Sta-Plus Guest House"Great place and friendly indeed."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
La Caribe 55"The only draw back was having to drive through a bad area to get to the Marina but other than that it was a great destination. Beaches were clean, life guards on the beaches and close to various site seeing destinations."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Bluewater Bay Self-catering Accommodation"Baie om te sien en doen vir kids, tieners en ouers! Sal beslis weer kom!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Garden Sanctuary Suites"P.E. is a stunning destination."
Kleinemonde, Sarah Baartman District
Rainbow's End"Kleinemonde is 'n pragtige, netjiese dorpie net ver genoeg van die besige Port Alfred dat jy voel of jy op die platteland is, maar ook naby genoeg vir al jou nodige inkopies en restaurante."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Garden Cottage"Baie lekker ontspannend met die see en rivier vir bootvisvang. Inwoners van die dorp nie altyd so vriendelik en tegemoetkomend soos die Weskaap nie. Verder, heel aangenaam."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Cassia Self Catering"Die area waar ons was, was skoon en netjies en n mens het sommer veilig gevoel."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bonsai Cottage"Drinkwater is 'n algehele probleem, maar anders het ons die naweek geniet."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Dit was 'n verrassende lekker kuier. Jy moet minstens 2 nagte bly sodat jy genoeg tyd het om alles te besoek, tee of 'n bier te gaan drink en dan by elk van die verskeie restaurante te gaan eet. Voorwaar een van daardie plekke wat ek weer sal gaan kuier."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Wat 'n wonderlike klein dorpie. Na 'n baie lekker seevakansie stem ons gesin saam dat Nieu-Bethesda die hoogte punt van ons vakansie was. Sal beslis vir langer daar gaan kuier."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Bibury Cottage"Ek dink Gqeberha is meer 'n stad waar jy kom bly, want die mense is baie vriendelik maar daar is nie baie lewe in die stad nie. Dit lyk egter of dit 'n goeie vertrekpunt is vir "game lodges" in die omgewing."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Remini"Baie jammer dat die Noordekloof Natuurreservaat so verwaarloos is. Het Kabeljous Reservaat geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Marine Drive 49"Goed geleë. See-ligging. Ontspanning. Goeie weer."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Beach Lagoon"Baie lekker plekkie, Vismandjie die lekkerste vis."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Baie geskiedenis, aangename weer, maar onderhoud van paaie en watervoorsiening deur munisipaliteit is swak."