Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3207 resensies.
"Lyttelton is not a great destination. If I needed to work there I wouldn't visit."
"Dit het baie plekke om te besoek en daar word voorsieniening gemaak vir alle mense in die samelewing."
"Mens het 'n wanindruk van Johannesburg as 'n stedelike moeras. Die area waar ek was, was pragtig, rustig, met unieke winkeltjies en toeristebestemmings. Ek sal weer daar gaan kuier."
"Ek het in Pretoria grootgeword, so sien dit nie as 'n toeriste-aantrekking nie. Retro Motel is wel 'n plekkie om te besoek."
"Normale agteruitgang van ons land is duidelik hier ook sigbaar. Baie rommel, min onderhoud aan paaie en mense wat in openbaar lê en slaap, sommer langs die pad staan en loop. Gevoel van onveiligheid."
"Nou nie die plek vir my as 'n toeristebestemming nie, maar vir 'n opvoering by Montecasino kan mens darem daar oorleef mits jy ook maar versigtig is. SA se groot stede gaan maar baie gebuk onder misdaad, verkragtings, kapings, ens. So mens sal nooit gerus wees om daarheen te gaan nie."
"Johannesburg not my favourite place. The great digs made up for the potholes, dysfunctional traffic lights and filthy surroundings."
"Pretoria is always nice to visit. Roads are mostly in good condition. The people are friendly."
"We had a bit of a problem finding an Uber from Lanseria to Midrand and the advice we got from a taxi driver was to change the payment option from card to cash and after half an hour of waiting we changed it and had an Uber within minutes."
"Ons is nie baie lief vir die stad nie, so Pretoria as geheel is nie ons toeristebestemming nie."