Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3207 resensies.

Pretoria, Gauteng

Kelkiewyn Waterkloof Guest House

"Pretoria is 90% van die tyd ons bestemming om ons vrye tyd te gaan spandeer."

Johannesburg, Gauteng

New Eden Suites

"The stay was great and I was surprised how quiet the area was."

Pretoria, Gauteng

Batter Boys Boutique Hotel

"Ek hou van 'n stil plek. Pretoria is baie besig."

Johannesburg, Gauteng

Olive Branch Cottage

"Benoni se strate is so skoon! Aangenaam verras met die omgewing en skoon area!"

Pretoria, Gauteng

37 on Charles

"Baie toerisme plekke om te sien. Lekker en goeie inkopie sentrums. Goeie restaurante."

Johannesburg, Gauteng

Zhantique Guest House 1

"Ongeduldige en onvriendelike mense in die gebied waar ons beweeg het, maar ek moet byvoeg dat padverbruikers meestal gedissiplineerd is. Behalwe vir die lugbesoedeling is die area mooi skoon met goeie instandhouding."

Johannesburg, Gauteng

Benvenuto Hotel

"Net te besig vir my."

Pretoria, Gauteng

Batter Boys Boutique Hotel

"Ek het noord van die Magalies groot geword en ken Pretoria van die 1960's af. Hartseer hoe dit nou lyk."

Pretoria, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Te besig na my sin. Gaan net soontoe as ek moet."

Johannesburg, Gauteng

New Eden Suites

"Sal nie regtig soontoe gaan vir 'n vakansie nie."

Pretoria, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Is gebore en getoë in Pretoria."

Johannesburg, Gauteng

Lior-Gil Accommodation

"Ons werk net daar en gaan nie as toeriste nie."

Pretoria, Gauteng

At Libertas

"Goed as jy 'n stadsmens is."

Johannesburg, Gauteng

The Armagh Guesthouse

"Baie gejaag en verkeer."

Dinokeng, Gauteng

Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet

"Dinokeng is 'n uitstekende toeristebestemming."

Johannesburg, Gauteng

The Garden Cottage

"Ons verlang na die see en berge as ons hier is!"

Pretoria, Gauteng

Brooklyn Guesthouses

"Pretoria is 'n mooi boomryke stad."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Jammer die dorp maak na 5 in die aande toe, sou lekker gewees het as van die resturante oopgebly het vir later in die aand kuier."

Pretoria, Gauteng

Unionview Guest house

"The hills are crazy. If you plan on walking to locations, train your legs."

Pretoria, Gauteng

Love, Joy and Peace Cottage

"Pretoria het pragtige woongebiede en baie toerismeplekke."

Johannesburg, Gauteng

Davidson Place

"Te veel mense en voertuie vir 'n plattelander."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"Pretoria het soveel om te bied en ons kan dit beslis aanbeveel as 'n toeristebestemming."

Johannesburg, Gauteng

Airport Tower Lodge

"Die gedeelte wat ons gesien het is baie netjieser as wat verwag is."

Pretoria, Gauteng

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

"Het baie jare hier gewerk en gebly. 'n Stad met baie om te bied."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Tranquillity Spa Lodge

"My weekend was one of peace and tranquility."

Johannesburg, Gauteng

Town Lodge Johannesburg Airport

"It is fine for business or one-night stays."

Pretoria, Gauteng

Luwaldi Gastewoonstel

"I do not like the city (any city - I am from the platteland)."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang