LekkeSlaap blog
Skrywer: Dominique Fuchs
Dominique is ’n ware foodie en is mal daaroor om restaurante en wynplase te besoek. Bak, kook en om nuwe resepte uit te toets, is van haar gunsteling-aktiwiteite. Sy is ’n fliekliefhebber en op haar gelukkigste by die see met ’n leesboek byderhand.
Old Mutual go2berg: Suid-Afrika se epiese bergfietsreeks
Die Old Mutual go2berg-wedren neem fietsryers op ’n onvergeetlike bergfietswedren deur Suid-Afrika se skouspelagtige landskap. Fietsryers begin die sewedag-avontuur in Villiers, Vrystaat en eindig by Champagne Castle in die Drakensberge, KwaZulu-Natal. Die wedren strek oor uitdagende terrein en deur afgeleë natuurskoon en bring gemeenskappe bymekaar. Dit is meer as net ’n wedren, dit is ’n […]
Professional Beauty Johannesburg Expo: Jou gids
Die Professional Beauty Johannesburg Expo bring die nuutste tendense in hare, skoonheid en welstand na die Gallagher Konvensiesentrum. Hierdie geleentheid verbind professionele persone, studente en entoesiaste met die beste handelsmerke, veranderinge en opleidingsgeleenthede in die bedryf. Hetsy jy dit bywoon om te leer, produkte te koop of nuwe besigheidsmense te ontmoet, die ekspo bied alles […]
Bobaasboswegbreke: 7 pragtige verblyfopsies in Marlothpark
Jeuk jou voete om uit die Goudstad se gewoel te ontsnap en werklik te ontspan? Dan is dit tyd om Marlothpark in te vaar. Dit is die perfekte plek om die vars bosveldlug in te asem en jouself in die natuur te verdiep. Hierdie unieke vakansiedorp is ’n wildreservaat waar diere vrylik rondloop en dit […]
6 van ons gunsteling-glanskampplekke in Mpumalanga
Smag jy na ’n wegbreek in die natuur, maar is nie lus vir die moeite om jou eie tent op te slaan nie? Moenie verder bekommer nie! LekkeSlaap het die beste glanskampplekke in Mpumalanga bymekaargemaak waar jou volgende vakansie so moeiteloos en onvergeetlik moontlik sal wees. Mbizane Escarpment Retreat Schoemanskloof Kom ervaar die ongelooflike natuurskoon […]
Ontdek Hermanus: ’n Gids vir strande, wynplase en besienswaardighede
Hermanus spog met ’n rits idilliese strande, heerlike restaurante en koffiewinkels, oulike kunsvlytwinkels en lekker doendinge. Boonop het LekkeSlaap ’n groot verskeidenheid en oorgenoeg lekker blyplekke te kies en te keur. In dié artikel vertel ons jou alles wat jy moet weet sodat jy solank jou volgende wegbreek na hierdie onvergeetlike dorp kan beplan. Wat […]
Sewe skitterende blyplekke in die Kaapse Suid-Skiereiland
Kaapstad se suidelike skiereiland strek van Noordhoek, Kommetjie, Scarborough, Kaappunt tot Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg. Hierdie area word soms tong-in-die-kies na “agter die lensiegordyn” verwys en is bekend vir ’n rustiger leefstyl. Dit spog met pragtige kusdorpies en ongerepte strande wat jou dadelik sal bekoor. Arc Guest House Simonstad Hierdie huis is ’n unieke toevlugsoord […]
10 Blyplekke naby die Kruger-hekke
Die Krugerwildtuin is een van Suid-Afrika se juwele en lok elke jaar ’n string besoekers. LekkeSlaap het lieflike blyplekke naby die Krugerwildtuin se hekke uitgesoek om julle reis te vergemaklik. Ontspan in Sabie of rus in Skukuza, baljaar in Belfast of herlaai jou batterye in Hoedspruit. Jou volgende Wildtuin-wegbreek wag! Malelane-hek Hamiltons Lodge and Restaurant […]
Lekker glanskampplekke in Limpopo
Vergeet van die kopseer en frustrasie om jou eie tent op te slaan wanneer jy met vakansie wil gaan. LekkeSlaap het ’n paar gunsteling-glanskampplekke in Limpopo uitgekies vir jou volgende vakansie! Vergemaklik jou wegbreek en vier fees by hierdie bestemmings. AfriCamps Magoebaskloof Haenertsburg By AfriCamps Magoebaskloof kan julle in die plaasdamme baljaar of kano vaar. […]