Successfully reported

LekkeSlaap blog

Kategorie: Avontuur

Jou gids tot die South African 4×4 & Outdoor Show

Trek jou kalender nader en pen hierdie geleentheid neer as jy na ’n bietjie avontuur verlang! Die South African 4×4 & Outdoor Show by die Zwartkops-renbaan is ’n ikoniese geleentheid vir avonturiers, reisigers en buitelug-entoesiaste wat op soek is na die nuutste toerusting en kundige advies. Of jy nou droom van jou volgende roetereis of […]

Old Mutual go2berg: Suid-Afrika se epiese bergfietsreeks

Die Old Mutual go2berg-wedren neem fietsryers op ’n onvergeetlike bergfietswedren deur Suid-Afrika se skouspelagtige landskap. Fietsryers begin die sewedag-avontuur in Villiers, Vrystaat en eindig by Champagne Castle in die Drakensberge, KwaZulu-Natal. Die wedren strek oor uitdagende terrein en deur afgeleë natuurskoon en bring gemeenskappe bymekaar. Dit is meer as net ’n wedren, dit is ’n […]

Bobaasboswegbreke: 7 pragtige verblyfopsies in Marlothpark

Jeuk jou voete om uit die Goudstad se gewoel te ontsnap en werklik te ontspan? Dan is dit tyd om Marlothpark in te vaar. Dit is die perfekte plek om die vars bosveldlug in te asem en jouself in die natuur te verdiep. Hierdie unieke vakansiedorp is ’n wildreservaat waar diere vrylik rondloop en dit […]

Gewilde roetereise in SA

Is jy gereed om jou kantoorstoel vir ’n motorsitplek en jou doenlysie vir ’n emmerskoplysie te verruil? Suid-Afrika is die tuiste van beeldskone bestemmings en niks klop die oop langpad met afgedraaide vensters en die reuk van avontuur in die lug nie. Kuslynkurwes, Karoo-stof en berge so majestueus dat hulle jou sal laat stilhou net […]

6 van ons gunsteling-glanskampplekke in Mpumalanga

Smag jy na ’n wegbreek in die natuur, maar is nie lus vir die moeite om jou eie tent op te slaan nie? Moenie verder bekommer nie! LekkeSlaap het die beste glanskampplekke in Mpumalanga bymekaargemaak waar jou volgende vakansie so moeiteloos en onvergeetlik moontlik sal wees. Mbizane Escarpment Retreat Schoemanskloof Kom ervaar die ongelooflike natuurskoon […]

Wilde wonders: Besoek dié wildreservate en nasionale parke

Soos die somer stilletjies verdwyn en die lug buite ’n bietjie begin byt, word die herfs- en winterseisoen een van die beste tye vir ’n wildkykwegbreek in Suid-Afrika. Omdat die weer meer matig is, toeriste iewers anders die son gaan soek en die sigbaarheid in die bos verbeter, is dit baie makliker om wild raak […]

Gesinsvriendelike plaaswegbreke

Is jy op soek na ’n wegbreek waar die enigste verkeersknoop plaasdiere en ’n paar boomstompe is? Dan is hierdie bekoorlike plaasverblyf perfek vir jou! Van bessiepluk tot prentjiemooi geluk, LekkeSlaap het plaasblyplekke vir paartjies, gesinne en selfs jou viervoetvriende. Dassenheuwel Farm Stay Malmesbury Dassenheuwel Farm Stay is in die hartjie van die Swartland geleë […]

Herfs in SA: Die beste plekke om die herfskleure te sien

Soos die somer stilletjies insluimer en die luggie buite ’n bietjie begin byt, verander Suid-Afrika se landskappe in ’n asemrowende rooi, oranje en geel lappieskombers. Alhoewel ons land nie vir dramatiese seisoenale veranderinge soos Europa of Noord-Amerika bekend is nie, is die herfskleure in ’n paar spesiale streke ekstra mooi. Van boomryke bergpasse tot goue […]

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang